Inside Collection (Course): Tegnologie Graad 9
Skroewe
![]() |
![]() |
Aktiwiteit 1
Die vrae is op die illustrasie gebaseer.
2. Hierdie uitvindsel was in die ou dae baie nuttig. Waarom?
| LU 3.2 | ||||
Jou uitdaging
ASSESSERINGSKAAL:
| Projekportefeulje | LU / AS 2.1 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| Ontwerpopdrag | LU / AS 1.5 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| Spesifikasies | LU / AS 1.6 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| Idees | LU / AS 1.7 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| Finale idee | LU / AS 1.8 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| Bou van model | LU / AS 1.9 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| LU / AS 1.10 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | |
| LU / AS 1.11 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | |
| LU / AS 1.12 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | |
| Evaluasie | LU / AS 1.13 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
Scenario 1
Senario 2
| LU 2 |
| TEGNOLOGIESE KENNIS EN BEGRIPDie leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
strukture:2.1 kennis en begrip toon van strukture:
|
stelsels en beheer:2.3 deur praktiese analise, kennis en begrip van interaktiewe meganiese sisteme en subsisteme demonstreer en sulke sisteme en subsisteme met diagrammatiese sisteemdiagramme voorstel:
|
AKTIWITEIT 1
1. Skroef en kruk
2. Eerste vorm van pomp. Handbedien, geen elektrisiteit beskikbaar. Riviere was die hoofbron van drinkwater – geen krane in huise.
3. Pompe gebruik in boorgate.
4. Vir hierdie opstel moet die leerders navorsing doen oor hoe meganismes die afvalindustrie help verbeter het. Hulle moet ook die moontlike uitwerking op die omgewing bepaal.