As jy na die kaarte van Suid-Afrika kyk, sien jy dat ons land aan drie kante met see omring is. Suid-Afrika het ‘n baie lang kuslyn, van Alexanderbaai in die noordweste tot by Kosibaai aan die noordoostelike kus van Kwazulu-Natal. Baie mense in Suid-Afrika maak dan ook ‘n bestaan uit visvangs.
![]() |
VISVANGGEBIEDE IN Suid-Afrika
Kan jy drie redes in hierdie twee paragrawe vind waarom die visbedryf belangrik is vir ons land?
| Vis as Voedsel | ||
| Seewatervisse | Varswatervisse | |
| Aktiwiteit 2: Om ‘n vloeidiagram oor die prosesse in die produksie van vis te voltooi [LU 1.1] | ||
|
||
Prosesse in die produksie van vis
(vloeidiagram)
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.
Dis duidelik wanneer die leerder
1.1 inligting uit verskillende bronne identifiseer (kaarte) [vind bronne];
1.2 inligting uit bronne onder hofies organiseer.