DANS
Aktiwiteit 1:
Om die liggaam OP TE WARM voor uitvoering van die aktiwiteite
[LU 1.1]
Die opwarming verminder die moontlikheid van beserings en sal die danse makliker maak om uit te voer. Dit sal makliker en meer pret wees as julle die opwarming met musiek doen. Moenie musiek kies wat te vinnig is nie.
Voorbereiding
Staan met voete ‘n heupwydte van mekaar, voete wys vorentoe, arms hang langs sye.
Asemhalingsoefening
L oop en arm-opwarming
L oop en beweeg
L oop met rigtingveranderings
![]() |
Loop met rigtingveranderings - addisioneel
Onderlyfopwarming
Laerugopwarming
Skeen- en kuitopwarming
Dyspieropwarming
Herstel
Julle is nou gereed om met die dansaktiwiteite te begin.
Aangesien Erfenisdag in September gevier word, sal dit dalk gepas wees om Afrika-dans vooraf te ondersoek, en op Erfenisdag so ‘n tipe dans uit te voer.
Hier volg ‘n paar riglyne om jou te help om jou spesiale Erfenisdag-dans te skep:
Kies enige musiek met ‘n Afrika ‘gevoel’
1. Beweging!
Aktiwiteit 2:
Om ‘n dans te skep: AFRIKA-DANS VIR ERFENISDAG
[LU 1.3]
Met die agtergrondskennis wat opgedoen is in Aktiwiteit 2.1, kan ‘n dans vir Erfenisdag geskep word.
Die Skep van ‘n Afrika-dans
Die Opvoering
Aktiwiteit 3:
Om die spiere AF TE KOEL EN TE STREK na afloop van die oefening
[LU 1.4]
Dit is belangrik dat jy jou spiere strek na elke klas. Indien jy nie strek nie, sal jou spiere die volgende dag styf en seer voel. Kies stadige, rustige musiek.
Asemhalingsoefening
Staan met voete ‘n heupwydte van mekaar, arms slap langs die sye.
A rmstrek
Armstrek (triceps)
Onderlyfstrek
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 1 |
| skepping, interpretasie en aanbiedingDie leerder is in staat om werk in elk van die kunsvorme te skep, te interpreteer en aan te bied. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| DANS |
| 1.1 deelneem aan die choreografie en aanbieding van ‘n kort dans vir ‘n opvoering of kulturele gebeurtenis;1.2 ter voorbereiding van die liggaam, ‘n stel opwarmings- en vaardigheidsopbouende bewegingsreekse akkuraat doen, insluitende liggaamskondisionering en danstegnieke in ‘n bepaalde styl;1.3 gekoördineerd, musikaal, met gehalte, styl, balans en beheer oor ruimte heen in bewegingsreekse beweeg;1.4 werk leer en opvoer, met gepaste styl en bewegingsgehalte, wat deur ander gechoreografeer is uit minstens twee kulture – wat mag insluit: |
| 1.4.1 klassiek / tradisioneel (uit Afrika, Oosters of Westers); |
| 1.4.2 kontemporêr; |
| 1.5 ‘n dans skep, met ‘n duidelike begin, middel en einde, waarin passies of style van meer as een Suid-Afrikaanse dansvorm saamsmelt; |
| DRAMA |
| 1.6 ‘n eenvoudige opwarmingsroetine met die klas uitvoer;1.7 deelneem aan ‘n aspek van die beplanning, organisasie, reklame, fondsinsameling of produksie van ‘n dramatiese item wat ‘n gehoor sal hê; |
| MUSIEK |
1.9 die stem en beskikbare slag- of melodiese instrumente gebruik en musiek maak in maatslag;1.10 ‘n musiekuitvoering organiseer en bemark ten opsigte van die beplanning, reklame, fondsinsameling en produksie daarvan; |
| VISUELE KUNS |
| 1.14 kuns, handwerk of ontwerpstukke skep wat: |
| 1.14.1 idees of begrippe in ‘n visuele vorm weergee; |
| 1.14.2 demonstreer dat die elemente en beginsels van ontwerp met selfvertroue gebruik word; |
| 1.15 ‘n entrepreneursbewustheid van die bemarking van kunsprodukte in terme van die teikenmark, verpakking, plek, prys, reklame, klanteverhoudings en ‘n bewustheid van toerisme ontwikkel; |
| 1.17 eie en groep se kunswerke (insluitend tekens, etikette en byskrifte) vir ‘n openbare aanbieding selekteer, aanbied en monteer. |