Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Geskiedenis Graad 4 » Hoe die mense in ons omgewing gelewe het

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseSS display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Social Sciences (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseSS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Hoe die mense in ons omgewing gelewe het

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

GESKIEDENIS

Graad 4

GESKIEDENIS BEGIN IN ONS EIE OMGEWING

Module 1

HOE DIE MENSE IN ONS OMGEWING GELEWE HET

Doen self die speurwerk. Verbeel jou jy bly in ‘n dorp met die naam Mooimeisiesfontein.

Die dorp het nie sommer oornag ontstaan nie. Eers is een of twee huise gebou, daarna is ‘n winkeltjie begin, toe ‘n kerk en ‘n skool. Later is strate gemaak om die geboue met mekaar te verbind. So het die dorpie al groter en groter geword. Ons noem dit ontwikkeling!

Aktiwiteit 1

Om inligting oor jou dorp/stad uit bronne te bekom [LU 1.2, 1.3]

Ons gaan nou in groepsverband ‘n snuffeltakie oor jul dorp of skool of huis doen. Jy gaan die geleentheid kry om bronne uit jou omgewing te gaan soek, dit te gebruik en dan ‘n verslaggie oor jou speurwerk te skryf!

Wenke vir jou

  • Beplan jou vrae vooraf.
  • Neem aantekeninge af. Jy kan ook ‘n bandopnemer gebruik.
  • Onthou: Mense se geheues is nie altyd betroubaar nie.- en hulle praat nie altyd die waarheid nie. Praat dus met ‘n paar verskillende mense.

Die volgende vrae sal al baie help om uit te vind hoe jou dorp of stad ontstaan het:

Wie het eerste in dié omgewing gewoon?

..................................................................................................................

Wat het hulle gedoen om te oorleef?

..................................................................................................................

..................................................................................................................

Wie het jou dorp of stad aangelê?

..............................................................................................

Wanneer is dit aangelê?

..............................................................................................

Hoekom is dit juis op hierdie plek aangelê?

.................................................................................................................

Hoe oud is dit vanjaar?

............................................................................

Hoekom het jou dorp dié naam gekry?

...................................................................................................................

Wanneer het die eerste boere aangekom? .............................................

Wat is die naam van die oudste plaas in die distrik?

...................................................................................................................

Watter bedryf is vandag die belangrikste of grootste hier?

...................................................................................................................

Watter straat, plek van aanbidding, of skool is eerste gebou?

...................................................................................................................

...................................................................................................................

Hoe het die mense van lank gelede musiek gemaak?

...................................................................................................................

Watter kunsvorms het behoue gebly?

...................................................................................................................

...................................................................................................................

Hoe het tegnologie gehelp dat jou dorp of stad ontwikkel het?

...................................................................................................................

Watter belangrike gebeurtenisse het al in jou dorp plaasgevind?

..................................................................................................................

..................................................................................................................

..................................................................................................................

Watter maande van die jaar kry jou dorp

die meeste reën? .....................................................................

die minste reën? .....................................................................

Aktiwiteit 2

Om inligting uit bronne oor jou skool te bekom [LU 1.2, 1.3]

Werk in groepe. Vind uit of julle skool ‘n koerant of ‘n ander geskrewe bron het waarin die skoolhoof belangrike gebeure opteken. Gebruik hierdie bron om die volgende vrae te ondersoek, en skryf jou bevindings neer:

In watter jaar is jou skool gestig? ..................................................................

Hoe oud is die skool? ....................................................................................

Wie het die skool gestig? ..............................................................................

Wie was die eerste hoof van jou skool?

...................................................................................................................

Watter klaskamers is die oudste in die skool?

...................................................................................................................

Hoe verskil hierdie klaskamers van die nuwe klaskamers?

...................................................................................................................

...................................................................................................................

Probeer foto’s van kinders in die hande kry wat jou skool in die verlede bygewoon het. Gebruik hierdie bronne om die volgende vrae te antwoord:

  • Het die skooldrag verander? .........................................
  • Het haarstyle verander? .....................................
  • Het die onderwysers se klere met die jare verander? .....................

Voer in pare onderhoude met ouer mense wat julle skool by-gewoon het toe hulle kinders was. Vra hulle om julle te vertel:

  • hoe hulle by die skool gekom het of skool toe vervoer is;
  • hoe hulle onderwysers was;
  • die dissipline in die skool;
  • die vakke waarvan hulle gehou het en dié waarvan hulle nie gehou het nie;
  • die skryfbehoeftes wat hulle gebruik het;
  • die sport wat hulle by die skool gespeel het.

Aktiwiteit 3

Om inligting uit bronne oor huise te bekom [LU 1.2, 1.3]

(a) Ben en Dawie is beste maats en hulle bly op Mooimeisiesfontein. Hulle lees dikwels mekaar se dagboeke. Bestudeer hulle dagboekinskrywings, en ook die prente van hulle huise.

Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

Bekyk huis (i) en huis (ii). Pas die regte huis by die regte persoon volgens die dagboeke.

  • Die twee huise het ooreenkomste en verskille. Maak ‘n lys daarvan.
  • Hoe vergelyk hierdie huise met die huise in jou omgewing?
  • Hoekom is ‘n mens se huis so belangrik?
  • Teken ‘n mooi prent van jou huis.

Die beste manier om geboue soos dié huise te beoordeel, is om sekere vrae oor hulle te vra en dan die antwoorde neer te skryf. So sal jy meer uitvind oor geboue – en die ooreenkomste en verskille tussen hulle raaksien! Al wat jy nodig het, is gesonde verstand, pen en papier!

(b) GEBRUIK NOU DIE VOLGENDE VRAE OM MEER UIT TE VIND OOR DIE GESKIEDENIS VAN JUL HUIS.

Figuur 2
Figuur 2 (graphics2.png)

Aktiwiteit 4

Verslaggewing oor hoe om inligting uit bronne te bekom [LU 1.1, 1.2, 1.3]

Skryf ‘n kort verslaggie oor die geskiedenis van jou dorp/stad of skool of huis. Jy is welkom om prente, foto’s of ander bronne in te sluit.

Assessering

LEERUITKOMS 1: GESKIEDKUNDIGE ONDERSOEK

Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

1.1 werk met bronne: inligting aanteken en verwerk uit ‘n verskeidenheid van bronne;

  • vrae beantwoord: inligting uit bronne gebruik om vrae te beantwoord;
  • antwoorde kommunikeer uit bronne: kennis en begrip kommunikeer op verskillende maniere.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: