Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » Geskiedenis Graad 4 » Die verhaal van die ruimtewedloop

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseSS display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Social Sciences (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseSS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Die verhaal van die ruimtewedloop

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

GESKIEDENIS

Graad 4

HOE VERVOER DIE MENSDOM GEDIEN HET

Module 12

DIE VERHAAL VAN DIE RUIMTEWEDLOOP

Sedert die mens die eerste keer oor oseane en vastelande beweeg het, is pogings aangewend om die sterre en planete te bereik. Eers was hierdie pogings meestal kompetisies tussen verskillende individue. Later het hulle ruimte-ekspedisies geword, aangepak deur spanne van verskillende lande.

In hierdie leereenheid gaan ons weer in pare oefeninge doen sodat jy tyd beter kan verstaan.

Die bekende Franse skrywer, Jules Verne, was ‘n man met ‘n besondere verbeelding en insig. Hy het reeds in 1856 sy nou beroemde boek geskryf, ‘n Reis na die Maan en terug.

Lees hierdie uittreksel uit sy verstommende verhaal.

Figuur 1
Figuur 1 (Jules.png)

Jules Verne

Aktiwiteit 1

Om tyd te verstaan [LU 2.1]

a)Lees meegaande verhaal, en paar dan die volgende sketse saam met ‘n maat met hulle regte byskrifte af.

Na die Amerikaanse Burgeroorlog het ‘n groep artillerie-offisiere die Kanonklub gestig. Hulle plan was om ‘n vuurpyl te lanseer wat die maan sou bereik! Veertig lande het geld vir hierdie projek geskenk. Die kanon wat die vuurpyl sou lanseer het 68 000 ton geweeg. Die projektiel, Colombiad gedoop, was so groot soos ‘n treinwa. ‘n Gat is gegrawe om die kanon te monteer. (Die lansering sou plaasvind naby die dorp Tampa, nie ver van die huidige Kaap Kennedy af nie.)

Die drie ruimtevaarders se ruimtepakke het bestaan uit ‘n keil, baadjie en broek. Twee honde, Diana en Satellite, sou hulle vergesel, want hulle sou almal gewone lug inasem. Gas is egter gebruik vir lig en hitte. Maaltye het bestaan uit gebraaide aartappels en ander heerlike geregte.

Toe die massiewe kanon die vuurpyl die lug inskiet, het die ruimtevaarders vir ‘n ruk lank hulle bewussyn verloor. Die toeskouers was vir dae lank daarna doof weens die geweldige geraas. Die Colombiad het verskeie kere in ‘n baan rondom die maan gewentel. Weens die koue aan die donkerkant van die maan, het ys aan die binnekant van die tuig gevorm. Die ruimtemanne het akkurate kaarte van die maan geteken en berig dat daar geen teken van lewe op die maan was nie.

Aan die einde van sy reis het die Colombiad in die Stille Oseaan neergeplons, waar ‘n Amerikaanse oorlogskip die manne opgepik het. Vir vier dae lank is alle treine van die Amerikaanse spoorweë uit diens onttrek, sodat die beroemde ruimtevaarders met ‘n spesiale trein deur die land kon reis. Oral waar hulle gekom het, is hulle soos helde ontvang.

Tabel 1
1 Sketse_01.png 2 Klim_aanboord.png 3 Ontploffing.png
           
4 Groet.png 5 Binne_in_grey.png    
Tabel 2
a) Die groot dag . . . . vlae wapper . . . . gereed vir lansering.    
     
b) Die ruimtemanne klim aan boord.    
     
c) Binne-in die vuurpyl.    
     
d) Die yslike kanon lanseer die Colombiad.    
     
e) Terug op die aarde.    
  • Dink jy die ruimtemanne se klere sou warm genoeg gewees het vir hulle reis?
  • Hou ‘n klasvasvra. Elke span moet vrae uitdink oor hierdie verstommende verbeeldings vlug.

b)Bestudeer die volgende tydlyn en sketse oor die verhaal van die ruimtewedloop. Voltooi daarna die aktiwiteite wat volg.

Figuur 2
Figuur 2 (BL01_F.png)
Figuur 3
Figuur 3 (BL02_F.png)

Aktiwiteit

Om tyd te verstaan [LU 2.1]

a)Plaas meegaande sketse in die korrekte volgorde. Jy kan daarna ‘n opsomming van hierdie illustrasies maak met behulp van die inligting op die vorige tydlyn.

Figuur 4
Figuur 4 (BL15_Verstaan_tyd.png)

b)Rangskik die volgende sketse (in julle groep) in die regte chronologiese volgorde aan die hand van die tydlyn asook onderstaande leidrade.

Figuur 5
Figuur 5 (BL16_Ruimte_F.png)
Tabel 3
1. Laika – die eerste ruimtereisiger. Sy is op 3 November 1957 deur die Sowjet-satelliet in die ruimte geplaas.    
2. Skylab 1.    
4. Die eerste Sowjet-satelliet, Sputnik 1.    
5. Colombiad-pendelruimtetuig.    
6. Terra Maan Hotel se spog opening op 1 Januarie 2010.    
  • Wat het van Laika geword?

Assessering

LEERUITKOMS 2: GESKIEDKUNDIGE KENNIS EN BEGRIP

Die leerder is in staat om geskiedkundige kennis en begrip te toon.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

2.1 kronologie en tyd verstaan:

kan algemene begrippe in verhale van die verlede gebruik (oud, nuut, voor, agter);

verstaan woorde soos “geskiedenis” en “argeologie”;

kan historiese voorwerpe, artefakte en prente in volgorde plaas;

demonstreer hoe sekere aspekte oor tyd verander/dieselfde gebly het;

begin om woorde soos verlede, mite, waarheid te gebruik.

Memorandum

a)a) 2 d) 3

b) 4 e) 1

c) 5

Tabel 4
a) 1. Eerste mense op die maan, 1969   5
     
2. Sputnik 1 – eerste satelliet, 1957 (Oktober)   1
     
3. Maanmodule, Eagle land, 1969   4
     
4. Eerste vrou in ruimte, 1963   3
     
5. Sputnik 2 met hond, 1957 (November)   2

b) 5, 3, 4, 6, 2, 1

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: