a) Lees nou die volgende instruksies uit Linda Gouws se briefie oor hoe om vir jouself ‘n kussing te maak.
![]() |
![]() |
(b) Hou ‘n klasgesprek oor die oorsake waarom sekere mense in jul omgewing gelukkig/ongelukkig is. Watter gevolge het dit in die gemeenskap?
Ouma Sophia teken graag. Sy het deur die jare ‘n reeks prente geteken van hoe Mooimeisiesfontein ontwikkel het.
![]() |
![]() |
Die leerder is in staat om geskiedkundige kennis en begrip te toon.
Dis duidelik wanneer die leerder
2.2 oorsaak en gevolg: redes verskaf of verduidelik vir die optrede van persone in die verlede binne ‘n gegewe konteks;
(Daar is ook ander moontlikhede!)