Skip to content Skip to navigation

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Wie is jy?

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseSS display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Social Sciences (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseSS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Wie is jy?

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

GESKIEDENIS

Graad 4

GESKIEDENIS BEGIN IN ONS EIE OMGEWING

Module 5

WIE IS JY?

Jy is beslis die belangrikste persoon in dié module. Daarom gaan jy begin deur meer oor jouself uit te vind. Ons gaan veral met mondelinge bronne werk. Die volgende w-vrae gaan jou help om inligting oor die verlede te bekom.

Mense (Wie?) Plek (Waar?)

Tyd (Wanneer?) Gebeurtenis (Wat?)

Oorsake (Waarom?) Gevolge (Waartoe?)

Aktiwiteit 1

Hoe om deur vrae inligting te bekom [LU 1.1]

Kom ons doen eers ‘n kort oefening oor hoe dié w-vrae werk.

Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

(a) Bestudeer meegaande uittreksel oor ‘n bekende Suid-Afrikaner, Albert Luthuli, en beantwoord daarna die w-vrae wat volg.

Figuur 2
Figuur 2 (graphics2.png)

Figuur 3
Figuur 3 (graphics3.png)

Aktiwiteit 2

Om inligting oor jouself te bekom en vra te vrae oor jouself [LU 1.1]

(a) Bekom inligting oor jouself met behulp van meegaande vrae.

Figuur 4
Figuur 4 (BL5_Final.png)
  • Waar (plek) is jy gebore?
  • Wie (mense) is jou beste maat? Hoekom?
  • Wat wil jy graag eendag word?
  • Waarom (oorsaak) bly jul hier?
  • Waartoe (gevolge) lei die ontwikkeling in jul omgewing?
  • Wanneer (tyd) is jou ouer(s) gebore?
Figuur 5
Figuur 5 (graphics4.png)

Dink ook jou eie drie vrae uit.

(b)Skryf ‘n kort verslaggie oor jouself, waarby jy prente of foto’s kan invoeg.

In die volgende leereenheid gaan ons met geskrewe bronne oor jou familie en gesin werk.

Figuur 6
Figuur 6 (BL04_invoeg_F.png)

Assessering

LEERUITKOMS 1: GESKIEDKUNDIGE ONDERSOEK

Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

  • werk met bronne: inligting aanteken en verwerk uit ‘n verskeidenheid van bronne.

Memorandum

(verskeie moontlikhede)

(a)

  • Albert Luthuli (1898 – 1967)
  • Wen Nobelprys vir Vrede (1960); ANC-leier (1952 – 1960)
  • Suid-Afrika, buiteland (vanaf 1959)
  • Verset teen apartheid
  • Uit land verban

Content actions

Download module as:

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks