Jy behoort aan ‘n familie wat vir jou baie belangrik is.
![]() |
Ons gaan eers twee oefeninge doen oor hoe om bronne oor/vir familie-geskiedenis te gebruik. Die volgende gaan jou help om familiebronne te verstaan:
![]() |
Hier is vier lede van die Jantjies-gesin, twee broers en twee susters, met wie julle lankal huisvriende is.
Probeer die Jantjies-familie se geskiedenis vasstel met behulp van sekere leidrade. Trek die tabel hieronder in jou skryfboek en gebruik die leidrade wat volg om die ontbrekende datums in te vul. Jy kan ook ‘n skets van elkeen maak!
![]() |
![]() |
Hier volg nou twee oefeninge oor hoe om die verhaal van jou familiegeskiedenis te vertel.
![]() |
![]() |
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek.
Dis duidelik wanneer die leerder
1.2 vrae beantwoord: inligting uit bronne gebruik om vrae te beantwoord;
1.3 antwoorde kommunikeer uit bronne: kennis en begrip kommunikeer op verskillende maniere.
(a)
(b)
| Barend | Felisia | Alexander | Sophia | |
| Gebore | 1909 | 1902 | 1898 | 1903 |
| Getroud | 1940 | 1933 | 1922 | 1921 |
| Oorlede | 1943 | 1980 | 1943 | 1979 |