Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Geskiedenis Graad 4 » Jou familie en gesin

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseSS display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Social Sciences (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseSS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Jou familie en gesin

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

GESKIEDENIS

Graad 4

GESKIEDENIS BEGIN IN ONS EIE OMGEWING

Module 6

JOU FAMILIE EN GESIN

Jy is lief vir Geskiedenis, want dit gaan oor mense in die verlede. Alle mense, jy en jou ouers ook, het hulle eie familiegeskiedenis.

Jy behoort aan ‘n familie wat vir jou baie belangrik is.

  • Wat is ‘n familie?
  • Gesels met ‘n maat oor jou gedagtes.
Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

Ons gaan eers twee oefeninge doen oor hoe om bronne oor/vir familie-geskiedenis te gebruik. Die volgende gaan jou help om familiebronne te verstaan:

  • Ken al die aanspreekvorme van die verskillende lede van ‘n familie.
  • Die simbool = beteken getroud.
  • Hierdie lyne wys die kinders van ‘n getroude paar.

Aktiwiteit 1

Hoe om bronne oor familiegeskiedenis te gebruik [LU 1.2]

Bestudeer Bernice se familie-stamboom. Beantwoord die volgende vrae oor haar familie:

Wat is:

  • haar broer se naam?
  • haar ouers se name?
  • haar tannie se naam?
  • haar suster se naam?
  • haar grootouers se name?
Figuur 2
Figuur 2 (graphics2.png)

Aktiwiteit 2

Om ‘n gesin se geskiedenis met behulp van leidrade te bepaal [LU 1.2]

Hier is vier lede van die Jantjies-gesin, twee broers en twee susters, met wie julle lankal huisvriende is.

Probeer die Jantjies-familie se geskiedenis vasstel met behulp van sekere leidrade. Trek die tabel hieronder in jou skryfboek en gebruik die leidrade wat volg om die ontbrekende datums in te vul. Jy kan ook ‘n skets van elkeen maak!

Figuur 3
Figuur 3 (graphics3.png)

Figuur 4
Figuur 4 (Leidrade.png)
  • Alexander is in 1898 gebore.

  • Sophia is 5 jaar na Alexander gebore.

  • Barend is 6 jaar na Sophia gebore.

  • Felisia is 7 jaar voor Barend gebore.

  • Felisia is 30 jaar na Sophia se geboorte getroud.
  • Alexander is 10 jaar na Felisia se troue oorlede.
  • Barend is 38 jaar na Felisia se geboorte getroud.

  • Sophia was 19 jaar getroud voordat Barend getroud is.

  • Alexander is 1 jaar na Sophia getroud.

  • Felisia is oorlede 40 jaar nadat Barend getroud is.

  • Sophia is 1 jaar voor Felisia oorlede.

  • Barend is dieselfde jaar as Alexander oorlede.

Hier volg nou twee oefeninge oor hoe om die verhaal van jou familiegeskiedenis te vertel.

Aktiwiteit 3

Hoe om die verhaal van jou familiegeskiedenis met behulp van bronne te vertel [LU 1.3]

(a)Versamel jou eie familie se name en kyk of jy, met behulp van bronne, jul eie familieboom kan saamstel!

Figuur 5
Figuur 5 (graphics4.png)
Figuur 6
Figuur 6 (graphics5.png)

Assessering

LEERUITKOMS 1: GESKIEDKUNDIGE ONDERSOEK

Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

1.2 vrae beantwoord: inligting uit bronne gebruik om vrae te beantwoord;

1.3 antwoorde kommunikeer uit bronne: kennis en begrip kommunikeer op verskillende maniere.

Memorandum

(a)

  • Alexander
  • Joan en Benjamin
  • Sophia
  • Stella
  • Sophia en Alexander

(b)

Tabel 1
  Barend Felisia Alexander Sophia
Gebore 1909 1902 1898 1903
Getroud 1940 1933 1922 1921
Oorlede 1943 1980 1943 1979

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: