Inside Collection (Course): Geskiedenis Graad 4
HIER VOLG TIEN GESKREWE DOKUMENTE OOR DIE LEWE VAN ‘N SOKKERSTER VAN DURBAN, JOE GREEN.
![]() |
![]() |
![]() |
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek.
Dis duidelik wanneer die leerder
1.2 vrae beantwoord: inligting uit bronne gebruik om vrae te beantwoord.
Die volgende feite kan gebruik word:
| Datum | Gebeurtenis |
| 20-04-74 | Gebore in Durban. |
| 20-04-81 | Ontvang sokkerbal van ouers toe hy laerskool toe gaan. |
| 31-02-90 | Word lid van Durbs Wildlewe Klub in hoërskool. |
| 12-09-90 | Word tydelik uit hoërskool geskors na klasboikot en beskadiging van eiendom. |
| 01-01-91 | Doen onsuksesvol aansoek vir betrekking by Seereddingsinstituut na hoërskool. |
| 01-04-91 | Gevangenis toe weens diefstal (tot einde 1992). |
| 03-02-93 | Ooggetuie by kitsbank-rooftog in Durban. |
| 19-04-93 | Aangestel as kelner by Beach Club Hotel. |
| 01-07-93 | Word voorsitter van Beach Boys’ Club, Durban. |