Inside Collection (Course): Geskiedenis Graad 4
In die volgende tabelle vergelyk ons die verskillende godsdienste van die wêreld.
a) Skryf elke godsdiens langs die sleutel, en kleur die verskillende godsdienste in.
![]() |
| SLEUTEL | |
|
............................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................... |
Wat is die ooreenkomste en verskille tussen die Christene en Jode?
Hoe sal jy ‘n sinagoge herken?
Wat is kosjer produkte?
Wat gebeur tydens Ramadan?
Hoekom het die Islam so vinnig en so ver versprei?
Glo die Moslems in Abraham, Moses en Jesus as profete?
Hoekom is baie Hindoes vegetariërs?
Wat is inkarnasie en meditasie?
Watter rol speel gode in die godsdiens?
Vind meer uit oor die kloosters en monnike.
Waarom was die Christelike geloof in die begin veral vir armes so aanvaarbaar?
Waarom het die Christendom so vinnig versprei?
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek.
Dis duidelik wanneer die leerder
(a) Boeddhisme; Christendom; Islam; Hindoeïsme; Judaïsme
(b) Judaïsme
Die Jode het veral twee heilige boeke: Tenakh (Ou Testament) en die Talmoed (kommentaar op die Ou Testament). Jode en Christene deel dus twee derdes van die Bybel.
Jode glo Jesus van Nasaret is nie die Messias nie. Hulle glo Hy moet nog kom.
Hindoeïsme
Christendom