Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Aardrykskunde Graad 9 » Magnetiese noord en magnetiese deklinasie

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseSS display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Social Sciences (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseSS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Magnetiese noord en magnetiese deklinasie

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

SOSIALE WETENSKAPPE: AARDRYKSKUNDE

Graad 9

KAARTWERK

Module 13

Magnetiese Noord en Magnetiese Deklinasie

  1. Magnetiese Noord en Magnetiese Deklinasie

Jy het verlede jaar geleer hoe om ware peiling te doen. Onthou die stappe wat gevolg moet word:

  • Verbind die twee punte met ‘n potloodlyn.
  • Trek ‘n ware noordlyn deur die punt VANAF waar daar gemeet moet word.
  • Plaas die gradeboog in posisie met 0° teenoor die noordlyn en die middel by die punt van waar af gemeet moet word.
  • Meet die hoek vanaf die noordlyn regsom (kloksgewys) tot by die verbindingslyn (potloodlyn van stap 1).

Voorbeeld:

Figure 1
Figure 1 (Picture 1.png)

Antwoord:…………°

  • Noord op ‘n kaart dui dus die noordpool aan – wat ons WARE NOORD noem.
  • Die aarde het egter ook ‘n magneetveld wat van Noord na Suid strek, waarvoor ‘n kompas gebruik word. Die aarde se magneetveld loop egter nie presies saam met die ware Noord of Suidpool nie. Noord op die kompasnaald sal altyd WES lê van WARE NOORD (WN). Hierdie noord word MAGNETIESE NOORD (MN) genoem.
  • Die verskil tussen ware en magnetiese noord word die MAGNETIESE DEKLINASIE (MD) genoem. Die Magnetiese Deklinasie verskil van plek tot plek en by dieselfde plek raak die hoek gedurig groter of kleiner, omdat die magnetiese noord nie ‘n vaste punt is nie.
  • Om ‘n plek se Magnetiese Deklinasie uit te werk, word die volgende inligting aan die buitelyn van jou 1:50 000 topografiese kaart gegee.

Voorbeeld:

Figure 2
Figure 2 (Picture 2.png)

Bereken die huidige magnetiese deklinasie

Stap 1:

Bereken die verskil in jare = 2003 – 2000

= 3 jaar

Stap 2:

Vermenigvuldig die jare met die jaarlikse verandering in minute = 3 jaar x 4'

= 12'

Stap 3:

Kyk of die hoek kleiner (ooswaarts) of groter (weswaarts) word.

Table 1
Ooswaarts (kleiner) - Weswaarts (groter) +
Figure 3
Figure 3 (Picture 3.png)

Figure 4
Figure 4 (Picture 4.png)

Stap 4:

Tel die minute by (weswaarts) of trek dit af (ooswaarts).

In hierdie geval ooswaarts, dus

21°30' - 12'

= 21°18' Wes van Ware Noord

ONTHOU dat daar 60' in 1° is.

  • Sou jy moet aftrek en die minute wat jy moet aftrek is te veel, moet jy 1° “leen” en na minute omskakel.

Voorbeeld:

21°30' - 34'

20°90' - 34'

= 20°56' Wes van Ware Noord.

  • As jy jou minute moet bytel en jou antwoord is meer as 60', moet jy dit omwerk na 1°.

Voorbeeld:

21°30' + 34'

21°64'

= 22°04' Wes van Ware Noord

Stap 5:

Onthou om altyd Wes van Ware Noord langs die nuwe afwyking te skryf, want Magnetiese Noord lê ALTYD WES van WARE NOORD.

  1. Magnetiese Peiling

Om die Magnetiese Peiling (Magnetiese Noord) tussen twee punte te meet, moet die grade van die WARE PEILING bygetel (+) word by die Magnetiese Deklinasie en die antwoord in grade neergeskryf word:

Voorbeeld:

WN + MD = MN

50° + 21°18' = 71°18'

AKTIWITEIT 1

  1. Bereken die Magnetiese Peiling VANAF A na B.

Die Magnetise Deklinasie in 1990 was 18°18' Wes van Ware Noord. Die jaarlikse verandering is 2' weswaarts.

Figure 5
Figure 5 (Picture 5.png)

Ware Noord:

Huidige Magnetise Deklinasie:

Magnetiese Peiling:

  1. Bereken die Magnetiese Peiling vanaf D na C. Die Magnetiese Deklinasie in 1993 was 20°15' Wes van Ware Noord. Die jaarlikse verandering is 3' ooswaarts.
Figure 6
Figure 6 (Picture 6.png)

Ware Peiling:

Huidige Magnetiese Deklinasie:

Magnetiese Peiling:

Table 2
         
  LU 1.4      
         
  1. Oppervlakberekening op ‘n kaart

Voorbeeld

Table 3
Picture 7.png Formule : L (op skaal) x B (op skaal)
Table 4
Bereken die oppervlakte in m² Bereken die oppervlakte in km²
L (op skaal) x B (op skaal)= (4,4 x 500) x (3,6 x 500)= 2 200 x 1 800= 396 0000 m² L (op skaal) x B (op skaal)= (4,4 x ,5) x (3,6 x ,5)= 2,2 x 1,8= 3,96 km²

Stappe:

  1. Meet lengte in cm en herlei na m / km.
  2. Meet breedte in cm en herlei na m / km.
  3. Pas formule toe: L x B.
  4. Skryf die antwoord in km² / m².

Let altyd op in watter eenheid die antwoord gegee moet word, gewoonlik m² of km².

AKTIWITEIT 2

  1. Die lengte van ‘n reghoekige voorwerp is 5,6 cm en die breedte is 3,4 cm op ‘n 1 : 50 000 topografiese kaart. Bereken die oppervlakte van die voorwerp in km².
  2. Die lengte van ‘n gebou is 1,1 cm en die breedte is 0,6 cm op ‘n 1 : 50 000 topografiese kaart. Bereken die oppervlakte van die gebou in m².
Table 5
         
  LU 1.3      
         
  1. Tydsberekening tussen twee verskillende punte
Table 6
Tyd =
Afstand
Spoed
 
  of  
Spoed =
Afstand
Tyd
 
  of  
Afstand = Spoed x Tyd  

Die afstand wat afgelê word, sal bereken moet word vanaf die kaart en in werklike km gegee moet word. Spoed of tyd sal altyd gegee word.

Voorbeeld:

Figure 7
Figure 7 (Picture 9.png)
  • Hoe lank sal dit ‘n motor neem wat teen 60 km/h beweeg om van punt A na punt B te beweeg?

Stappe:

Table 7
  1. Verwerk die afstand in cm na ware afstand in km.
17 cm x ,5 = 8,5 km
 
  1. Pas formule toe: Tyd =
Afstand
Spoed
 
=
8,5 km  
60 km/h  
= 0,142 van ‘n uur  
  1. Verwerk na minute: =
0, 142 x 60  
= 8,52 minute  

AKTIWITEIT 3

Hoe laat sal ‘n persoon by sy bestemming aankom as hy 7:00 die huis verlaat en teen 80 km/h ‘n afstand van 8 cm op ‘n 1 : 50 000 kaart aflê.

Table 8
         
  LU 1.3      
         

Assessering

Table 9
Leeruitkomstes(LUs)
 
LU 1
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEKDie leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en –prosesse te ondersoek.
Assesseringstandaarde(ASe)
 
Dit is duidelik wanneer die leerder:
 
1.3 gevolgtrekkings oor inligting uit bronne soos foto’s, kaarte, atlasse, grafieke en statistiek ontleed en maak [werk met bronne];
  1. 1.41. inligting tussen verskillende bronne korreleer;

Memorandum

AKTIWITEIT1:

1. Ware Noord / Peiling :

Magnetiese Deklinasie : 1990 – 2003 = 13 jaar

13 × 2’ = 26’ weswaarts

18041’ + 26’ (weswaarts)

= 18067’

= 19007 Wes van ware noord

Magnetiese Peiling : WN + MD = MN

…… + 19007 = ………………………..

  1. Ware Peiling :

Magnetiese Deklinasie : 1993 – 2003 = 10 jaar

10 × 3’ = 30’ ooswaarts (-)

20015’ – 30’

19075 – 30

= 19045’ Wes van ware noord

Magnetiese Peil : WN + MO = MN

...................... + 19045 =..................................

AKTIWITEIT 2:

  1. L × B

(5,6 × 0,5) × (3,4 × 0,5)

2,8 × 1,7

= 4,76 km2

  • L × B

(1,1 × 500) × (0,6 × 500)

550 × 300

165 000 m2

AKTIWITEIT3:

1. Werklike afstand = 8 × 0,5 = 4 km

Tyd = {}AfstandSpoedAfstandSpoed size 12{ { { ital "Af" bold "stan"d} over { ital "Spoed"} } } {}

= 4km80km/h4km80km/h size 12{ { {4 ital "km"} over {"80" ital "km"/h} } } {}

= 0,05 × 60

= 3 minute

7:00 + 3 minute

= 7:03

Collection Navigation

Content actions

Download module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks