Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 4 » Hoe ek noodsaaklike artikels kan bekom

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseEMS display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Economic and Management Sciences (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseEMS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Hoe ek noodsaaklike artikels kan bekom

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Graad 4

HOE MENSE ‘N BESTAAN VOER

Module 2

HOE EK NOODSAAKLIKE ARTIKELS KAN BEKOM

(a)Vroeër het mense nie dieselfde behoeftes gehad as die hedendaagse mens nie. Die meeste mense het die grond bewerk, saad gesaai, geoes, hul eie diere geslag wanneer hulle vleis nodig gehad het en so probeer om in hul eie behoeftes te voorsien.

Party boere het net genoeg geproduseer om in hul eie gesinne se behoeftes te voorsien, terwyl ander weer te veel produkte gehad het. Só kon twee boere wat elkeen ‘n surplus (te veel) gehad het, dan bymekaarkom om hul produkte uit te ruil.

Dit was alles goed en wel om byvoorbeeld twee koolkoppe vir een dosyn eiers te ruil, maar wanneer jy byvoorbeeld ‘n koei en eiers wou ruil, was dit ‘n probleem. Hoeveel eiers kan jy nou ruil vir een koei? Jy het ook nie soveel eiers op een slag nodig nie!

(b)Die behoefte aan ‘n betaalmiddel, geld, het ontstaan.

Daar is twee maniere om dit wat jy nodig het, te bekom:

  • jy kan iets anders daarvoor ruil;
  • jy kan met geld daarvoor betaal.

Vroeër het die mense standaarditems, byvoorbeeld skulpe, tiervelle, diamante, koper, goud, ens. gebruik as betaalmiddel.

Aktiwiteit 1

Om die Suid-Afrikaanse munte en note te identifiseer [LU 1.1]

(c)Dra jy kennis van die geldeenhede wat in Suid-Afrika gebruik word? Kyk of jy ‘n lys kan maak van al die verskillende munte en note:

Tabel 1
Munte Note
   
(d)Waar kom geld vandaan?

Mense moet werk om vir kos, klere en ander basiese behoeftes te kan betaal. Wanneer jy werk, verdien jy ‘n salaris. Jy is deur iemand in diens geneem en het dan ‘n inkomste.

Nie alle mense werk vir ander mense om ‘n salaris te verdien nie. Sommiges het hul eie besigheid en werk vir hulself. Hulle besit byvoorbeeld ‘n kafee, smous met handgemaakte produkte, het ‘n eie mediese praktyk, ens.

Wanneer iemand nie ‘n inkomste genereer deur te werk nie, is so ‘n persoon werkloos. Lede van ‘n gesin probeer altyd om met behulp van die geld wat hulle verdien, die kwaliteit van hul lewenstandaard te verbeter. Hoe meer geld ‘n gesin verdien, hoe beter kan hulle lewe.

Noodsaaklike behoeftes

Die “produkte” wat die mens nodig het om te oorleef, kan in twee hoofgroepe verdeel word:

  • gebruiksartikels
  • dienste

Dienste word deur ander mense aan jou gelewer in ruil vir geld. So lewer die dokter ‘n diens wanneer hy/sy jou ondersoek om die oorsaak van jou pyn en lyding vas te stel. Wanneer jy met ‘n taxi of bus reis, lewer die bestuurder ‘n diens deur jou van een punt na ‘n ander te vervoer.

Gebruiksartikels is daardie produkte wat mense van dag tot dag gebruik, byvoorbeeld kos, skoonmaakmiddels, medisyne, ens.

Aktiwiteit 2

Om te onderskei tussen gebruiksartikels en dienste [LU 1.1]

(e)Groepwerk: Bestudeer die skets op die volgende bladsy en maak ‘n lys van alle dienste en gebruiksartikels wat aan die kliënt gelewer word.

Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

Tabel 2
Dienste Gebruiksartikels
   
Assessering

LEERUITKOMS 1: DIE EKONOMIESE KRINGLOOP

Die leerder is in staat om kennis en begrip van die ekonomiese kringloop binne die konteks van “die ekonomiese probleem” te toon.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • die rol van lede van huishoudings beskryf as verbruikers en produsente in die proses van “behoeftebevrediging”.

Memorandum

Bladsy 1

(a) en (b) ‘n Kort oorsig oor die rede waarom ‘n betaalmiddel noodsaaklik geword het en hoe geld as betaalmiddel ontstaan het.

Bladsy 1

(c) Toets leerders se kennis van Suid-Afrikaanse geld.

Bladsy 2

(d) Kort oorsig oor die bron van inkomste, asook ‘n verwysing na diegene wat geen inkomste het nie.

Bladsy 3

(e) Noodsaaklike behoeftes klassifiseer as gebruiksartikels of dienste.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: