Inside Collection (Course): Sosiale Wetenskappe: Aardrykskunde Graad 5
![]() |
| Sleutel | |||
Indien julle in ‘n ander streek woon, sal jul onderwyser ‘n kaart van daardie streek aan die klas uitdeel. Soortgelyke vrae sal dan oor jou eie streek beantwoord moet word.
Maak jou atlas oop by ‘n kaart van Suid-Afrika wat die provinsies duidelik aandui. Gebruik al jou kennis, beantwoord die volgende vrae en vul die meegaande inligting op die gegewe kaart van SA op die volgende bladsy in.
- Gee ‘n rede vir die antwoord:
en
- Waar ontspring die Oranje?
- In watter rigting vloei die Oranje?
- In watter oseaan mond die Oranje uit?
- Noem twee belangrike sytakke van die Oranje
en
- Met watter buurlande vorm die Oranjerivier die grens?
en
Limpoporivier ; Visrivier ; Tugelarivier
LU 2
AARDRYKSKUNDIGE KENNIS EN BEGRIP
Die leerder is in staat om aardrykskundige en omgewingskennis en –begrip te toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 belangrike fisiese kenmerke van Suid-Afrika identifiseer en beskryf;
2.2 die skakels tussen natuurlike hulpbronne en ekonomiese bedrywighede identifiseer;
2.3 maniere waarop die fisiese omgewing menslike bedrywighede beïnvloed en hoe menslike bedrywighede die fisiese omgewing beïnvloed, beskryf.
AKTIWITEIT 1
AKTIWITEIT 2