Inside Collection (Course): Sosiale Wetenskappe: Aardrykskunde Graad 5
Versamel deurentyd aardrykskundige nuusberigte en dui die plek onder bespreking op ‘n wêreldmuurkaart aan.
Kaartindeks van die atlas
| Dorp | Land | Bl | Breedteligging | Lengteligging |
| Bloemfontein | RSA | 10 | 27,35 S | 25,48 O |
| Dundee | RSA | 9 | 28,09 S | 31,14 O |
| Glenwood | RSA | 14 | 29,52 S | 31,00 O |
Let op dat bladsynommers van atlas tot atlas kan verskil.
Slaan die atlas-indeksverwysings van die volgende plekke in jou atlas na.
1. Piketberg
2. Hermanus
3. Klerksdorp
4. Richardsbaai
5. Welkom
LU 1
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.
Dit is duidelik wanneer die leerder: