Inside Collection (Course): Sosiale Wetenskappe: Aardrykskunde Graad 5
Die volgende kaart dui die hoofplantegroeistreke in Suid-Afrika aan.
![]() |
Nama-Karoo
Sukkulent-Karoo
Grasveld
Lees meer oor die tsetsevlieg en watter nadelige invloed dit op ‘n streek se mense en diere kan hê. Skryf nou ‘n kort paragraaf hieroor.
Savanne
Fynbos
Woude
Voer ‘n debat oor die volgende stelling (verdeel die klas in twee groepe met die een groep teen en die ander groep vir die onderwerp):
“Uitheemse plantasieS moet aangemoedig word, want dit skep werk en kan baie nuttig deur die inwoners van Suid-Afrika gebruik word.”
Oseane
Ondersoek een metode van visvang en verduidelik dit aan die klas.
![]() |
LU 1
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.
Dit is duidelik wanneer die leerder: