1.Wat is ’n simbool?
Kom ons kyk na die kaart van die dorpsplan waar Tom woon en probeer dan die vrae wat volg, beantwoord.
TOM SE DORPSPLAN
SleutelBerg/heuwelBomePaaieGeboueSportvelde
![]() |
Gestel jy staan by Tom se skool. In watter rigting lê die volgende?
Jou onderwyser kan vir jou ‘n kaart van jou eie dorp uitdeel. Voorbeelde van sulke dorpsplanne is gewoonlik by jou dorp se munisipaliteit, toeristeburo of die petrolvulstasies beskikbaar.
Gebruik nou die kennis wat jy sover opgedoen het en teken ‘n eenvoudige sketsplan van hoe jy van die skool na jou huis/jou vriend se huis moet ry / loop.
Onthou:
LU 1
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
deur projekte, bespreking, debat en diagramme, kennis en begrip van die vraagstuk toon [dra die antwoord oor].