Hou jul eie klasuitstalling by die skool!
![]() |
![]() |
c) Hoe om werk vas te sit
kram, wondergom, drukspykers
d) Wenk
![]() |
As ‘n skets beskadig is, knip dit noukeurig uit. Plak dit dan op ‘n skoon vel papier.
e) Losstaande materiaal
Vou om en gebruik as stut.
![]() |
Die leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas.
Dis duidelik wanneer die leerder:
2.1 kennis en begrip toon van hoe om die struktuur van produkte d.m.v. voue, buise en driehoekige webbe of sterk lasse/voeë te versterk.