Skip to content Skip to navigation

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Nog 'n probleem en oplossing

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Nog 'n probleem en oplossing

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

TEGNOLOGIE

Graad 4

SKEP JOU EIE ONTBYTKOS

Module 5

NOG ‘N PROBLEEM EN OPLOSSING

PROBLEEM EN OPLOSSING

Aktiwiteit 1

Om die uitwerking van ‘n probleem op mense te ondersoek [LU 1.1, 3.1, 3.2, 3.3]

Die oorsaak van ‘n probleemsituasie

Lees die strokiesverhaal en bespreek die situasie wat uitgebeeld word.

Figuur 1
Figuur 1 (Koos_siek.png)

Wat is die probleem? Skryf die woorde hieronder in die regte volgorde om uit te vind.

Tabel 1
soggens eet gesonde Hulle nie pap bord ‘n nie

Hulle .......................................................................

.................................................................................

Hou ‘n klasgesprek oor die volgende vrae:

  • Waarom ly mense soms honger?
  • Watter nadele kan die probleem vir mense inhou?
  • Watse kos sit verskillende kultuurgroepe soggens vir ontbyt voor?

Aktiwiteit 2

Om ‘n ontwerpopdrag uit te voer [LU 1.4]

Dink aan ‘n manier om hierdie opdrag uit te voer.

Ontwerp ...................................................................................(wat) vir

....................................................................................................(wie) om

.......................................................................................(wanneer) by die

.................................................................................(plek) gesond te eet.

Aktiwiteit 3

Om verskillende verpakkings te ontleed [LU 1.2]

Versamel ‘n aantal leë verpakkings van verskillende vorms en groottes. Skets drie van die verpakkings van jou keuse.

Aktiwiteit 4

Om voorstelle vir ‘n nuwe verpakking voor te lê [LU 1.5, 1.6]

Hierdie vrae sal jou help om die mees geslaagde verpakking aan te wys:

  • Van watter tipe verpakking hou jy die meeste/minste? Waarom?
  • Van watter ontbytkos hou jy die meeste/minste? Waarom?
  • Watter invloed het kleur, lettertipe en prente op jou keuse?
  • Vir wie gaan jy die ontbytkos ontwerp?
  • Watter soort ontbytkos gaan jy maak?
  • Wat het jou laat besluit om dié ontbytkos te maak?

JOU KEUSE

Assessering

LEERUITKOMS 1: Tegnologiese Prosesse en Vaardighede

Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

1.1 uitvind, met hulp, oor die agtergrondkonteks (bv. mense, omgewing) wanneer ‘n probleem, behoefte of geleentheid gegee word;

1.2 uitvind oor bestaande produkte wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is, en die hoofontwerpsaspekte (bv. vir wie dit is, waarvoor dit is, hoe dit lyk) identifiseer wat dit geskik as ’n oplossing maak;

1.4 met bystand ’n kort en duidelike stelling (ontwerpopdrag) skryf of kommunikeer vir die ontwikkeling van ‘n produk vir ‘n gegewe doel;

1.5 minstens twee moontlike oplossings vir die probleem of behoefte voorstel wat met die ontwerpopdrag en met gegewe spesifikasies en beperkings (bv. mense, doel, omgewing) skakel, en dit aanteken;

1.6 een van hierdie oplossings kies en redes vir die keuse gee.

LEERUITKOMS 3: Tegnologie, Samelewing en Omgewing

Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap, tegnologie, die samelewing en die omgewing oor tyd heen te toon.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • beskryf hoe plaaslike kulture wetenskaplike beginsels of tegnologiese produkte vir spesifieke redes gebruik het en steeds gebruik;
  • menings lug oor hoe tegnologiese produkte mense se lewens makliker maak;

3.3 redes noem waarom sekere groepe mense moontlik ’n agterstand kan hê wanneer hulle tegnologiese produkte gebruik.

Content actions

Download module as:

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks