Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Jou eie verpakking

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.
Reuse / Edit
x

Module:

Add to a lens
x

Add module to:

Add to Favorites
x

Add module to:

 

Jou eie verpakking

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

TEGNOLOGIE

Graad 4

SKEP JOU EIE ONTBYTKOS

Module 6

JOU EIE VERPAKKING

Aktiwiteit 1

Om jou eie ontbytkos-verpakking te maak [LU 1.1 – 1.9, 2.1]

Daar is verskillende maniere hoe om met karton of papier te werk:

Tabel 1
  Sny     Bind

Jy sal die volgende nodig hê:

Tabel 2
  • Pen / potlood
  • Karton
  • Kleeflint
  • Plat, oop papierhouer
  • Skêr
  • Gom
  • Liniaal
Figuur 1
Figuur 1 (Versigtig.png)

1. Sny

Figuur 2
Figuur 2 (Sny_a.png)

Figuur 3
Figuur 3 (Sny_b.png)

2. Bind

Figuur 4
Figuur 4 (Bind_a.png)

Figuur 5
Figuur 5 (Bind_b.png)

Figuur 6
Figuur 6 (Bind_c.png)

Figuur 7
Figuur 7 (Bind_d.png)

Figuur 8
Figuur 8 (Bind_e.png)

Figuur 9
Figuur 9 (Bind_f.png)

Figuur 10
Figuur 10 (Bind_g.png)

Nou gaan jul leer om karton/papier te vou .

Aktiwiteit 2

Om die hoofstappe te verduidelik hoe om die ontbytkosverpakking te vou [LU 1.7, 1.8, 1.9]

VOU

3. Hoe om ‘n bestaande verpakking te gebruik

  • Soek ‘n leë houer.
  • Vind uit waar die dele aanmekaar geheg is.
  • Moenie uitmekaar knip nie.
  • Trek dit versigtig los waar dit geheg is.
  • Vou die houer heeltemal oop.
  • Gebruik die oopgevoude houer om na te trek.
Figuur 11
Figuur 11 (graphics1.png)

4. Lees ook die belangrikste stappe wat gevolg kan word.

Tabel 3
STAPPE KONTROLELYS:Is dit
  1. Plaas die plat, oopgevoude houer bo-op ‘n vel karton en trek dit na.
  2. Knip die vorm wat jy nagetrek het, uit. Ons noem dit die net van die houer.
  3. Vou nou die net van jou verpakking.
  4. Gom / plak dit aanmekaar vas.
Noukeurig?Presies?Netjies?Stewig?
  1. Bestudeer meegaande sketse waarin bogenoemde stappe volledig verduidelik word.

1. Teken ‘n ontvouing op geruite papier.

Figuur 12
Figuur 12 (graphics2.png)

2. Knip die ontvouing uit.

Figuur 13
Figuur 13 (graphics3.png)

3. Plak dit op gewone karton.

Figuur 14
Figuur 14 (graphics4.png)

4. Knip nou die karton uit.

Figuur 15
Figuur 15 (graphics5.png)

5. Gebruik ‘n liniaal om die lyne te vou.

Figuur 16
Figuur 16 (graphics6.png)

Figuur 17
Figuur 17 (graphics7.png)
6. Plak jou houer se dele aanmekaar vas.

Hierdie houer gaan later vir iets spesiaals gebruik word.

BÊRE DIT VEILIG !

Assessering

LEERUITKOMS 1: Tegnologiese Prosesse en Vaardighede

Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

1.1 uitvind, met hulp, oor die agtergrondkonteks (bv. mense, omgewing) wanneer ‘n probleem, behoefte of geleentheid gegee word;

1.2 uitvind oor bestaande produkte wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is, en die hoofontwerpsaspekte (bv. vir wie dit is, waarvoor dit is, hoe dit lyk) identifiseer wat dit geskik as ’n oplossing maak;

1.3 waar gepas ’n wetenskaplike ondersoek uitvoer oor begrippe wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is deur wetenskapprosesvaardighede te gebruik:

  • beplan die ondersoek;
  • voer die ondersoek uit;
  • verwerk en interpreteer data;
  • evalueer en kommunikeer bevindinge;1.4 met bystand ’n kort en duidelike stelling (ontwerpopdrag) skryf of kommunikeer vir die ontwikkeling van ‘n produk vir ‘n gegewe doel;

1.5 minstens twee moontlike oplossings vir die probleem of behoefte voorstel wat met die ontwerpopdrag en met gegewe spesifikasies en beperkings (bv. mense, doel, omgewing) skakel, en dit aanteken;

1.6 een van hierdie oplossings kies en redes vir die keuse gee;

1.7 ’n kort beskrywing gee van ‘n plan om iets te maak en die hoofstappe noem;

  • gepaste gereedskap en materiaal gebruik om produkte te maak deur eenvoudige vorms in ‘n verskeidenheid soorte materiaal af te meet, uit te merk en te sny, en dit deur middel van verskeie tegnieke aan mekaar te heg of te las;
  • netjies en veilig werk.

LEERUITKOMS 2: Tegnologiese Kennis en Begrip

Die leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

2.1 kennis en begrip toon van hoe om die struktuur van produkte d.m.v. voue, buise en driehoekige webbe of sterk lasse/voeë te versterk.

Content actions

Download module as:

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Reuse / Edit:

Reuse or edit module (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.