Skip to content Skip to navigation

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » Jou eie ontbytproduk

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Jou eie ontbytproduk

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

TEGNOLOGIE

Graad 4

SKEP JOU EIE ONTBYTKOS

Module 7

JOU EIE ONTBYTPRODUK

Aktiwiteit 1

Om ‘n kort beskrywing te gee van bestanddele om ontbytkos mee te maak, asook ‘n naam vir die produk [LU 1.7]

BESTANDDELE

Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

1. Maak ‘n skets van elk van die bestanddele wat julle groep in die ontbytkos wil hê.

  • Bring die bestanddele saam skool toe.
  • Bespreek die bestanddele met mekaar en proe daaraan.
  • Kleur die bestanddele in waarvan julle groep die meeste hou.
  • Kies nou die gewildste bestanddele vir jul groep se ontbytkos!
Figuur 2
Figuur 2 (Pap_naam.png)

Aktiwiteit 2

Om jou eie ontbytkos te maak [LU 1.8, 1.9, 2.1]

2. Berei nou julle ontbytkos voor met die bestanddele waarop julle besluit het. Laat elke groeplid proe hoe dit smaak!

Wenke oor hoe om die bestanddele af te meet

Figuur 3
Figuur 3 (Skaal.png)

Figuur 4
Figuur 4 (Beker.png)

Plaas die hoeveelheid wat jy in jou paphouer wil hê, in ‘n plastieksakkie. Dit gaan ook vir iets spesiaals gebruik word. Bêre dit veilig.

3. Ontwerp nou die buitekant van die nuwe verpakking. Gebruik jou eie oorspronklike idees!

  • Jy moet jou ontwerp veilig bêre.
  • Moet geen idees as betekenisloos beskou nie.

4. ‘n Nuwe soort paphouer verskyn op die mark!

  • Kies ‘n aantreklike ontwerp (voorkant) van die verpakking uit jul klasgroep. Jy mag ook jou eie ontwerp gebruik!
  • Teken dit na op die ontbytkosverpakking wat jy gebêre het.
  • Plaas jou ontbytkos in die houer.
Figuur 5
Figuur 5 (Kontrolelys.png)
Figuur 6
Figuur 6 (graphics2.png)

‘N NUWE ONTBYTKOS VERSKYN OP DIE MARK!

Assessering

LEERUITKOMS 1: Tegnologiese Prosesse en Vaardighede

Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

1.7 ’n kort beskrywing gee van ‘n plan om iets te maak en die hoofstappe noem;

  • gepaste gereedskap en materiaal gebruik om produkte te maak deur eenvoudige vorms in ‘n verskeidenheid soorte materiaal af te meet, uit te merk en te sny, en dit deur middel van verskeie tegnieke aan mekaar te heg of te las;
  • netjies en veilig werk.

LEERUITKOMS 2: Tegnologiese Kennis en Begrip

Die leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

2.1 kennis en begrip toon van hoe om die struktuur van produkte d.m.v. voue, buise en driehoekige webbe of sterk lasse/voeë te versterk.

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks