G. Maak nou jou koevert (vervolg van Module 13)
Bring ‘n ou koevert saam skool toe. Maak dit versigtig oop en kyk hoe dit aanmekaar gesit is.
‘n Oopgevoude koevert lyk amper soos ‘n ruit (‘n meetkundige figuur met vier sye wat ewe lank is). Al verskil is dat een van die hoeke afgeknip of afgesny is en vier insnydings is aangebring sodat die koevert mooi kan toevou!
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Kontrolepunt
![]() |
![]() |
![]() |
Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Dis duidelik wanneer die leerder:
1.1 uitvind, met hulp, oor die agtergrondkonteks (bv. mense, omgewing) wanneer ‘n probleem, behoefte of geleentheid gegee word;
1.7 ’n kort beskrywing gee van ‘n plan om iets te maak en die hoofstappe noem;