Ontwikkel nou jul idees verder
Gesels met jou maats daaroor.
Toets jouself
1. Hoe het jy meeste van die oorspronklike idees van Speelgoedwêreld gevind?
| GOED | SWAK |
2. Watter groot veranderings het julle aangebring?
.............................................................................................................

| eenvoudig om mee te werk? | JA | NEE |
| goedkoop? | JA | NEE |
| prakties en kindvriendelik? | JA | NEE |
| TIPE HOED | Puik | Redelik | Swak |
| Voluit | |||
| Was my werkarea netjies? | |||
| Het ek my maats gehelp? |
Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Dis duidelik wanneer die leerder:
1.5 minstens twee moontlike oplossings vir die probleem of behoefte voorstel wat met die ontwerpopdrag en met gegewe spesifikasies en beperkings (bv. mense, doel, omgewing) skakel, en dit aanteken;
1.6 een van hierdie oplossings kies en redes vir die keuse gee;
1.7 ’n kort beskrywing gee van ‘n plan om iets te maak en die hoofstappe noem;