Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Onregverdigheid en rassisme

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLO display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Life Orientation (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLO" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
Reuse / Edit
x

Module:

Add to a lens
x

Add module to:

Add to Favorites
x

Add module to:

 

Onregverdigheid en rassisme

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

LEWENSORIËNTERING

Graad 5

REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE

Module 9

ONREGVERDIGHEID EN RASSISME

Bekamp onregverdigheid en rassisme in jou skool en omgewing

Die Suid-Afrikaanse grondwet stel dit baie duidelik dat diskriminasie op grond van ras of geslag nie toegelaat moet word in ons land nie. In ons skole beteken dit dat elke leerder in die land ‘n reg het tot goeie opvoeding, ‘n veilige skoolomgewing en toegang tot inligting; ongeag sy of haar velkleur en of dit ‘n meisie of seun is. Almal moet oor dieselfde kam geskeer word.

AKTIWITEIT:

OM WOORDE IN 'N KOERANTBERIG TE IDENTIFISEER WAT BETREKKING HET OP RASSISME OF ONREGVERDIGHEID

[LU 2.2]

Wenk:

Voor jy die werkopdragte aanpak, soek die betekenis van die drie sleutelbegrippe stereotipering, diskriminasie en partydigheid in ‘n verklarende woordeboek op.

  • Lees die koerantberig hieronder en onderstreep woorde wat jy dink rassisme of onregverdigheid (diskriminasie) aandui.
  • Skryf in ten minste een sin watter onregverdigheid hier plaasgevind het.
  • As jy die skoolhoof was, hoe sou jy die probleem regverdig hanteer het?
  • Wat kan die leerders in julle skool doen om te verseker dat diskriminasie en rassisme nie in julle klaskamer of skool voorkom nie?

‘Rasvoorval’ by skool skok Gaum

HEIDELBERG. Die Wes-Kaapse Minister van Onderwys, mnr. André Gaum, het gister sy skok uitgespreek oor ‘n beweerde rassevoorval in die plaaslike hoërskool nadat ‘n graad. 10-seun na bewering ‘n 15-jarige meisie in kru taal beledig het.

Die meisie is glo só erg deur die voorval getraumatiseer dat sy nie die skooldag voltooi het nie.

Gaum het gesê hy sal nie "vir een oomblik rassisme in die provinsie se skole duld nie".

Die seun, wie se pa ‘n senior pos by ‘n plaaslike koöperasie beklee, het die meisie na bewering onder meer herhaaldelik ‘n h****t genoem.

Sy het dadelik die skool verlaat en haar ma van die voorval vertel.

Gaum het gesê dit is tragies dat sulke voorvalle nog plaasvind.

Die plaaslike kringbestuurder sal Maandag met die seun en die meisie se ouers vergader om die saak te besleg, het die WKOD gister gesê.

(Die Burger 26 Januarie 2002)

Assessering

LU 2

SOSIALE ONTWIKKELING

Die leerder is in staat om begrip van en toewyding aan grondwetlike regte en sosiale verantwoordelikhede,asook begrip vir diverse kulture en gelowe te toon.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

2.1 kinders se regte en verantwoordelikhede op ’n verskeidenheid probleemsituasies toepas;

2.2 gevalle van stereotipering, diskriminasie en partydigheid bespreek en ‘n plan voorstel om dit in die plaaslike konteks te hanteer;

2.3 die belangrikheid van maats ten tyde van tragedie en verandering bespreek;

2.4 vroue en mans se bydrae in ’n verskeidenheid kulturele kontekste bespreek;

2.5 feesdae en gebruike in ’n verskeidenheid gelowe in Suid-Afrika bespreek.

Content actions

Download module as:

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Reuse / Edit:

Reuse or edit module (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.