Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Lewensorientering Graad 5 » 'n Positiewe selfbeeld

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLO display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Life Orientation (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLO" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
'n Positiewe selfbeeld

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

LEWENSORIËNTERING

Graad 5

PERSOONLIKE ONTWIKKELING

Module 14

'N POSITIEWE SELFBEELD

AKTIWITEIT:

OM PERSOONLIKE SUKSESSE TE IDENTIFISEER EN 'N AKSIEPLAN VIR VOORTGESETTE POSITIEWE SELFBEELDVORMING TE ONTWIKKEL

[LU 3.1]

Voltooi die onderstaande tabel eerlik en met aandag:

Onthou: Hierdie prestasies verwys na jou persoonlike beste prestasies - nie jou prestasie in vergelyking met iemand anders s’n nie. As jy byvoorbeeld in die tweede kwartaal 47% vir Wiskunde (akademiese prestasie) gekry het teenoor die 43% van die eerste kwartaal, is dit ‘n prestasie. So ook as jy hierdie jaar deelgeneem het aan die klasdebat (kulturele prestasie), terwyl jy verlede jaar te bang was om voor die klas op te tree, is dit ook ‘n prestasie.

LW: Die karakterprestasie het hier te make met jou persoonlikheid en geaardheid. Dit is dikwels moeiliker om hierdie prestasies en tekortkominge raak te sien. Een voorbeeld is miskien jou traagheid of fluksheid om jou ouers te help met takies in en om die huis:

Prestasie: Ek maak elke dag my bed op nadat ek in die verlede net oor naweke my bed opgemaak het.

Tabel 1

My beste prestasies in 200_:

Table 1
Vorige prestasie Huidige prestasie
Akademiese prestasies:  
Sportprestasies:  
Kultuurprestasies:  
Karakterprestasies:  

Onderstreep (of "highlight") daardie prestasies waarop jy dink dat jy nog kan verbeter in die jaar wat voorlê. Kies een uit elke groep.

Voltooi nou tabel 2:

  1. Vul die prestasies wat jy onderstreep het in die eerste kolom in.
  2. Stel vir jou ‘n nuwe mikpunt en dui dit in die tweede kolom aan. Hier moet jy vir jou ‘n realistiese mikpunt stel. Dit sou onrealisties wees as jy bv. ‘n persoonlike mikpunt van 97% stel as jy die vorige keer 47% gekry het, maar met harde werk is 55% sekerlik binne jou bereik.
  3. In die derde kolom moet jy ‘n plan van aksie uitdink. Dit moet weer eens haalbaar wees, byvoorbeeld

vir jou Wiskunde- (akademiese) mikpunt: neem ekstra Wiskundeklas,

of

as jy aan die kunswedstryd wil deelneem (kultuur): sluit aan by die buitemuurse dramaklas,

of

by karakterprestasie sal ‘n nuwe mikpunt (volgens die bg. voorbeeld) wees: maak ook my kamer oor naweke netjies.

Tabel 2

Table 2
Huidige prestasie Nuwe mikpunt Plan van aksie
Akademiese prestasie:    
Sportprestasie:    
Kultuurprestasie:    
Karakterprestasie:    

Assessering

LU 3

persoonlike ontwikkeling

Die leerder is in staat om verworwe lewensvaardighede te gebruik om persoonlike potensiaal te verwesenlik en uit te brei ten einde doeltreffend op uitdagings in sy/haar wêreld te reageer.

Dit word bewys as die leerder:

3.1 persoonlike suksesse identifiseer en ‘n aksieplan ontwikkel vir die voortgesette vorming van ‘n positiewe selfbeeld;

3.2 begrip van en respek vir liggaamsveranderings toon;

3.3 op ‘n gepaste manier uitdrukking gee aan ‘n verskeidenheid gevoelens en dit respekteer;

3.4 maniere ondersoek en evalueer om doeltreffend op gewelddadige situasies en kontekste te reageer;

3.5 besin oor hoe terugvoering gegee en ontvang kan word;

3.6 ‘n persoonlike studiemetode ontwikkel en implementeer.

Memorandum

Hierdie module fokus op die ontwikkeling van die intellektuele potensiaal van elke leerder en die vaslegging van korrekte studiemetodes. Leerders word hier ook toegerus om die emosies en groepsdruk wat met die naderende adolessensie toenemend ‘n probleem kan word, effektief te hanteer. Opvoeders kan gerus van buitesprekers bv. sielkundiges en beraders gebruik maak om hierdie aspek verder uit te bou.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: