Skip to content Skip to navigation

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » Ontwikkeling van eie studiemetodes

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLO display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Life Orientation (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLO" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
Download
x

Download module as:

  • PDF
  • EPUB (what's this?)

    What is an EPUB file?

    EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

    Downloading to a reading device

    For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(what's this?)" link.

  • More downloads ...
Reuse / Edit
x

Module:

Add to a lens
x

Add module to:

Add to Favorites
x

Add module to:

 

Ontwikkeling van eie studiemetodes

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

LEWENSORIËNTERING

Graad 5

PERSOONLIKE ONTWIKKELING

Module 18

ONTWIKKELING VAN EIE STUDIEMETODES

Gebruik van ‘n “webkaart” as studiemetode om werk te hersien.

‘n Webkaart is die gebruik van sleutelwoorde in ‘n gekleurde diagram. Hierdie sleutelwoorde roep belangrike feite op. Onthou: in plaas van sleutelwoorde kan jy ook sleutelsketse of prentjies gebruik.

AKTIWITEIT 1:

OM 'N WEBKAART OOR STUDIEMETODES TE ONTWERP

[LU 3.6]

Werk op ‘n groot stuk papier met kleurpotlode.

Die opvoeder lees ‘n onderwerp, bv. visse.

  • Skryf die woord “vis” in die middel van jou bladsy.
  • Trek ‘n gekleurde sirkel om die woord. Jy kan ook ‘n vinnige eenkleurskets van ‘n vis maak rondom die woord.
  • Gebruik nou ‘n ander kleur vir elke nuwe feite-“draad”. Die drade vloei almal vanuit die middelste woord, amper soos ‘n spinnekopweb.
  • Brei elkeen van hierdie drade nou verder uit met kleiner trefwoorde of sketse.
Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)

Onthou:

Probeer elke webkaart anders maak en probeer kreatief dink. Moet net nie te veel tyd spandeer om ‘n kunswerk daarvan te maak nie.

Dit spaar tyd om van simbole en vorm gebruik te maak, i.p.v. woorde, byvoorbeeld  vir goed of korrek en  vir swak of verkeerd.

AKTIWITEIT 2:

OM JOU EIE WEBKAART TE ONTWERP

[LU 3.6]

Gebruik die werk wat jy vir die volgende toets moet leer en ontwerp jou eie webkaart.

Volg die vier basiese stappe:

  1. Lees die gedeelte wat jy moet leer noukeurig deur. Maak seker dat jy die inhoud verstaan.
  2. Lees dit nog ‘n keer deur, maar onderstreep of “highlight” feite wat jy as belangrik beskou. Dit is hierdie feite wat jy later moet onthou.
  3. Gebruik nou kleurpotlode of gekleurde filtpenne om ‘n “webkaart” op te trek. Jy gaan nou van jou onderstreepte sleutelwoorde gebruik maak. Hierdie sleutelwoorde gaan die inhoud van die werk wat jy gelees het, ontsluit.
  4. Trek eers ‘n webkaart op vir byvoorbeeld ‘n hele hoofstuk wat jy moet leer. Hierna volg afsplit-webkaarte wat onderafdelings in meer detail opbreek.

Nog ‘n wenk:

Maak gebruik van ‘n “eselsbrug” om ‘n aantal verwante feite te onthou, byvoorbeeld die volgorde van die kleure van die reënboog:

Rooi, Oranje, Geel , Groen, Blou, Donkerblou, Pers

Ralie Of Gert Grobler Byt Die Perske

Assessering

LU 3

persoonlike ontwikkeling

Die leerder is in staat om verworwe lewensvaardighede te gebruik om persoonlike potensiaal te verwesenlik en uit te brei ten einde doeltreffend op uitdagings in sy/haar wêreld te reageer.

Dit word bewys as die leerder:

3.1 persoonlike suksesse identifiseer en ‘n aksieplan ontwikkel vir die voortgesette vorming van ‘n positiewe selfbeeld;

3.2 begrip van en respek vir liggaamsveranderings toon;

3.3 op ‘n gepaste manier uitdrukking gee aan ‘n verskeidenheid gevoelens en dit respekteer;

3.4 maniere ondersoek en evalueer om doeltreffend op gewelddadige situasies en kontekste te reageer;

3.5 besin oor hoe terugvoering gegee en ontvang kan word;

3.6 ‘n persoonlike studiemetode ontwikkel en implementeer.

Memorandum

Die modules 14-18 fokus op die ontwikkeling van die intellektuele potensiaal van elke leerder en die vaslegging van korrekte studiemetodes. Leerders word hier ook toegerus om die emosies en groepsdruk wat met die naderende adolessensie toenemend ‘n probleem kan word, effektief te hanteer. Opvoeders kan gerus van buitesprekers bv. sielkundiges en beraders gebruik maak om hierdie aspek verder uit te bou.

Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Reuse / Edit:

Reuse or edit module (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.