Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Waardes en waardering

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLang display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Languages (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Waardes en waardering

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Graad 4

Module 8

WAARDES EN WAARDERING

Aktiwiteit 1

Om waardes na aanleiding van ‘n gedig te bespreek [LU 3.9]

Verdeel in groepe van vier. Lees die volgende gediggie hardop aan mekaar voor.

Dom Jannie

"Ek wens dat ek 'n koei kan wees,"

sê Jan. Sy het altyd plesier.

Dan hoef jy soveel nie te leer nie,

want dan is jy maar 'n dier.

"Jy kan dan speel wanneer jy wil

en rol in die songroen gras.

Ma raas nie met jou as jou broek skeur nie

of as jy vergeet om te was."

"Dom Jantjie", sê Lettie, "en wens jy ook

om saans te moet slaap in die kraal ?

En nie in jou bed nie en wat sal jy maak

as eendag die slagter jou haal ?"

Klein Jannie dink eers 'n bietjie na.

Hy sien nou hoe dom is sy wens.

"Nee," sê hy, "solank daar nog slagters leef,

bly ek tog maar liewers 'n mens."

Anoniem

Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

Jannie wens dat hy 'n koei kon wees. Watter dier sou jy graag wou wees?

................................................................................................................

................................................................................................................

(2)

Hoekom kies jy hierdie dier?

(3)

Aktiwiteit 2

Om ander se taal te respekteer [LU 3.9]

Om inligting op te som [LU 5.3.5]

In ‘n veeltalige land moet ‘n mens in staat wees om inligting uit een taal na ‘n ander om te skakel.

Lees hierdie Engelse gediggie …

Wishes

I wish I were a nightingale

high up in a tree;

Or a fisherman in a cottage

at the sea.

But now I am ordinary Benjamin

Lucas Lee –

and do you know what?

I like being me!

Vertaling van die gediggie in ‘n groep:

(Onthou: Die vertaling moet die gees van die gediggie weergee en hoef nie ‘n woord-vir-woord vertaling te wees nie.)

.................................................................................................................

Eie poging:

(10)

Ek wens ek was so bevoorreg soos oom Jopie se dogter, Lena. Sy kan elke dag in die veld gaan stap en die natuur geniet. Sy ken ál die veldblomme se name, asook die diertjies en insekte en hul gewoontes.

Ek wens ek kon soos Lena gaan stap in die veld,

Niks kan die natuur koop nie, nee, geen geld.

Daar's volop veldblomme, diertjies en vars lug,

Maar nou sit ek hier en ek kan net sug.

Aktiwiteit 3

Om duidelike aanwysings te gee [LU 2.1.5]

Om ander se idees te respekteer [LU 2.2.5]

Het jy al ooit gewens jy kan ook iets uitvind of ontdek soos Thomas Edison die gloeilamp en Alexander Graham Bell die telefoon uitgevind het?

  1. a) Kom ons speel jy is 'n uitvinder. Bou vir ons 'n model van jou "uitvindsel”. Dit moet een of ander funksie hê, met ander woorde, dit moet kan "werk”. Jy het twee weke kans om dit te bou. Jou onderwyser sal die datum gee waarop jy dit moet saambring skool toe. Die res van die klas sal die modelle beoordeel en die wenner aanwys. (LU 2.1)
  2. b) Jou “inskrywing” moet vergesel wees van duidelike aanwysings van hoe die model gemaak moet word en watter materiale gebruik word. Jy moet verduidelik wat om te doen om dit aan die werk te kry.

Figuur 2
Figuur 2 (uitvindsels.png)
(20)

Assessering

LEERUITKOMS 2: PRAATDie leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • ervaringe, idees en inligting in verskillende kontekste vir verskillende teikengroepe en doeleindes oordra:

2.1.5 aanwysings of instruksies gee;

2.2 interaksievaardighede en –strategieë tydens groepwerk gebruik:

2.2.5 met empatie en respek op ander se idees reageer.

LEERUITKOMS 3: LEES EN KYK

Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

3.9 waardes ten opsigte van kulturele, sosiale, omgewings- en morele kwessies in tekste identifiseer en bespreek (soos: die boodskap van die storie en die geldigheid daarvan in verskillende kontekste, kwessies betreffende regverdigheid en gelykheid ten opsigte van verskillende situasies en karakters).

LEERUITKOMS 5: DINK EN REDENEERDie leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • inligting verwerk:
  • inligting op verskillende maniere opsom (soos: diagramme, paragrawe, kopkaarte, tabelle).

Memorandum

Aktiwiteit 1 Eie keuse

Eie verduideliking,bv.

Ek wens dat ek ‘n nagtegaal was wat hoog in ‘n boom gewoon het, of miskien ‘n visserman in ‘n huisie by die see. Maar nou is ek maar net Benjamin Lucas Lee – en weet jy wat? Dis lekker om ek te wees!

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks