Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis Graad 5 » Jou provinsie se verlede: Kaarte

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseSS display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Social Sciences (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseSS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Jou provinsie se verlede: Kaarte

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS

Graad 5

ONTDEK DIE VERHAAL VAN JOU PROVINSIE

Module 3

JOU PROVINSIE SE VERLEDE: KAARTE

Hoe kaarte jou kan help om jou provinsie se verlede beter te verstaan

AKTIWITEIT

HOE OM KAARTE TE GEBRUIK

LU 1.2

BOERE UIT DIE STEENTYDPERK

(a) Eendag sien jy hierdie kaart van die Suidwes-Kaap by die museum. Die hoof vra jou later om te help om die volgende vyf brokkies inligting op die kaart aan te bring:

KIES DIE SKETS WAT PAS, EN TEKEN DIT OP DIE REGTE PLEK OP DIE KAART.

Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)

b) Watter gebeure het heelwaarskynlik plaasgevind as die volgende voorwerpe tydens opgrawings in 'n grot naby Saldanhabaai gevind is?

Skrapers, Potte, Houtwerkgereedskap,

Beenpunte, Klippe met gate in

(c) Ai, die eetgerei!

Werk in pare en maak ‘n lys met vyf instruksies hoe jy met jou klip-eetgerei sal eet...

BOERE UIT DIE YSTERTYDPERK

Meegaande kaarte toon hoe die Ystertydperkboere ons land teen 200 n.C. (omtrent dieselfde tyd as die Khoina) binnegetrek het. Hulle was veral landbouers en het reeds ystergereedskap gebruik. Hulle het veral die oostelikedele van ons land verkies weens die gunstige kvir oeste en die vrugbare d. Swart landbouers het veral met skape en bokke geboer en die grond bewerk. Vir 'n ekstra gewin is gejag en versamel. Daarom het hulle minder rondgetrek en op sekere plekke gebly. Beboste dele is ook skoongemaak vir akkerbou. Dié boerdery was harde werk. Teen 1000 n.C. het vroeë boere al hoe meer aandag begin gee aan beesboerdery en na grasvelde getrek. Veeboerdery was nou belangriker as akkerbou.

(d) Gebruik meegaande bronne, beantwoord die vrae wat volg en hou ‘n groepgesprek oor hoe die volgende ontwikkelinge ons land verander het:

  • metaalgereedskap
  • veeteelt
  • Afrika-tale
  • akkerbou

BRON 1

Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)

BRON 2

Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)

YSTERTYDPERKBOERE TREK ONS LAND BINNE

teen 150 n.C. woon boere reeds op die hooglande van Zimbabwe

200 n.C. woon boere reeds langs die kus van Mosambiek

250 n.C. woon boere reeds by Mzonjani in Natal

600 n.C. woon boere reeds in die breë riviervalleie van Natal

650 n.C. woon boere reeds in die suidelike gebied van die Transkei

BRON 3

Figure 4
Figure 4 (graphics4.png)

BRON 4

Die swart landbouers was goed georganiseerd. So 'n groep het gewoonlik 'n aantal huisgesinne en families ingesluit. Hulle moes hul eie lede versorg - ook die bejaardes en siekes. 'n Deel van die oes moes altyd geberg word vir moeilike tye, soos droogtes. Normaalweg was die oudste man die gesinshoof. Vlugtelinge, ondersteuners, ander familielede of ander vreemdelinge kon uitgenooi word om hulle by die groep aan te sluit. Die mans moes gewoonlik die beeste versorg, terwyl die vrouens op die landerye moes werk. In dele wat meer geskik was vir akkerbou, moes die mans maar op die landerye help, aangesien dit hul grootste bron van inkomste was. Vrouens is egter toegelaat om kleinvee, soos bokke en pluimvee, te versorg.

VASVRA!

Waar het hulle al die materiaal gekry om huise mee te bou?

Uit watter materiale is gereedskap vervaardig?

Hoekom was daar so baie ashope in dié antieke dorpe?

Hoe het hierdie boere ystersmeewerk gedoen?

Figure 5
Figure 5 (graphics5.png)

Assessering

LU 1

GESKIEDKUNDIGE ONDERSOEK

Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

1.1 bronne vind:

  • met leiding bronne kies wat nuttige inligting oor die verlede bevat;

1.2 met bronne werk:

  • inligting uit ‘n verskeidenheid van bronne opteken en kategoriseer;

1.3 vrae beantwoord:

  • volhou om inligting uit bronne te gebruik om vrae te beantwoord oor mense, gebeure, artefakte uit die verlede.

Memorandum

Aktiwiteit

a) 1) Dias 4) Steentydperk-implemente

2) Skerppuntpotte 5) Uitgeholde klippe

  1. 1) rotstekeninge

b)

  • Hul was veral landbouers – het vee aangehou en die grond bewerk. Nuwe voedselsoorte is bekendgestel. Hout is met messe, byle, beitels verwerk tot huisgereedskap – soos melkemmers, skottels, stampblokke, lepels, tabakpype.
  • Ystererts is gesmelt vir wapens en landbou-implemente (bv. skoffelpikke). Sagte yster is gebruik vir versierings (armbande).
  • Verskillende tale: Nguni – (bv. Zoeloe, Sotho, Swazi, Ndebele) en Xhosa (bv. Sotho, Tswana, Venda) het ontwikkel.
  • Pottebakkery het daartoe bygedra dat potte gemaak is vir kook- en stoordoeleindes.
  • Al hoe meer nedersettings is met klip gebou. Mense het in groter groepe begin saamwoon en ‘n meer gevestigde leefwyse begin volg.

Vasvra:

Eers is die ystererts teen ‘n hoë temperatuur in ‘n hoogoond gesmelt om die yster en onsuiwerhede in die rots van mekaar te skei. Groot hoeveelhede houtskool is gebruik om oonde op die regte temperatuur te hou. Na die smeltproses is die yster, wat nou soos ‘n klonterige koek gelyk het, weer verhit. Dan is dit in die vorm van die gereedskap gesmee deur dit te hamer en te sny. Ashope word dikwels naby die hoogoonde gevind

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: