Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Afrikaans Huistaal Graad 4 » Skryf verbeeldingryk

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLang display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Languages (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
Reuse / Edit
x

Collection:

Module:

Add to a lens
x

Add collection to:

Add module to:

Add to Favorites
x

Add collection to:

Add module to:

Skryf verbeeldingryk

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Graad 4

Module 11

SKRYF VERBEELDINGRYK

Aktiwiteit 1

Om te soeklees vir spesifieke besonderhede [LU 3.1.1]

Lees die onderstaande paragraaf een keer aandagtig deur.

In die noorde van Afrika is die Saharawoestyn. Baie van die woestynbewoners bou hul huise diep onder die grond. Hulle grawe tonnels van sowat 9 meter diep in die sagte grond. Daar is nie genoeg klippe of bome in die woestyn om huise mee te bou nie. Onder die grond is hulle beskut teen sandstorms en kry hulle makliker water. Dis ook koeler daar. Hulle grawe eers ‘n groot binnehof waaruit die deure na die ondergrondse kamers lei.

Jy het nou ‘n goeie begrip van die inhoud daarvan. Soeklees na die korrekte feite, sodat jy die ontbrekende woorde in die volgende sinne kan invul.

Baie van die .................................. –woestyn se bewoners bou hulle huise

............................ die grond, want daar is te min .................................... en .....

................................ in die woestyn. Die grond is ...................................... en

tonnels van ongeveer ............................................ diep kan gegrawe word.

Ondergrondse huise is beskut teen ..................................., dis..........................

en is maklik bekombaar. Die deure uit die ondergrondse kamers lei uit ‘n .......

............................................................................................................................

............................................................................................................................

Figuur 1
Figuur 1 (Daniel_in_die_leeukuil.png)

Ek is seker dat jy sal saamstem dat sakgeld baie welkom is. ‘n Mens moet egter werk daarvoor, want jy kry nie veel in die lewe verniet nie!

Figuur 2
Figuur 2 (Varkie.png)

Werk is deesdae skaars. Jy kan egter met ‘n bietjie ondernemingsgees en entoesiasme op ‘n hele paar maniere ekstra geld verdien.

Figuur 3
Figuur 3 (Dinkskrum.png)

Jy kan jou dienste ook beskikbaar stel om mense se wonings te “versorg” wanneer hulle met vakansie gaan. Daar is gewoonlik tuine wat natgelei moet word, potplante wat moet water kry en pos wat uit die posbus gehaal moet word. Dikwels is daar ook troeteldiere wat versorg moet word. Adverteer jouself en ek is seker jy gaan elke vakansie, of selfs naweke, werk hê.

Op die volgende bladsy is ‘n voorbeeld van so ‘n advertensie. Jy kan dit adverteer by die kafee in jul woongebied óf dit op die plaaslike winkelsentrum se kennisgewingbord aanbring. Selfs die biblioteek het ‘n kennisgewingbord vir sulke advertensies.

Figuur 4
Figuur 4 (My%20huis.png)

Aktiwiteit 2

Om ‘n advertensie te ontwerp [LU 4.1.3]

Ontwerp nou jou eie advertensie waarin jy jou dienste aanbied om na mense se wonings om te sien.

Aktiwiteit 3

Om werk te hersien deur maats se terugvoer te gebruik [LU 4.2.3]

Verdeel in groepies en assesseer nou mekaar se advertensies. Antwoord JA of NEE op die eerste vyf vrae.

Wat assesseer ek?: Ontwerp van ‘n advertensie

Selfassessering / Maat- (portuur-) assessering/ groep / opvoeder

KRITERIA

  1. Tref die advertensie dadelik jou oog? (bv. kleurgebruik) ...............
  2. Is daar kleurgebruik? ..............
  3. Is die ontwerp kreatief? ...............
  4. Is die uitleg, spasiëring en lettergroottes in verhouding? (Maklik leesbaar, nie opmekaar of té klein nie) ...............
  5. Dink jy die opsteller van die advertensie het sy/ haar/ hul bes gedoen? ........................
  6. Ek / ons moet die volgende verbeter: .............................................................

.........................................................................................................................

Assessering

LEERUITKOMS 3: LEES EN KYK

Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

3.1 ‘n verskeidenheid fiksie- en nie-fiksie-tekste vir verskillende doeleindes lees (soos gedigte, stories, mites, brosjures, naslaanboeke en handboeke):

  • onafhanklik lees deur ‘n verskeidenheid lees- en begripstrategieë gepas vir verskillende doeleindes te gebruik:
  • vir spesifieke besonderhede soeklees;
  • voorspellings maak deur kontekstuele leidrade te gebruik om betekenis vas te stel en afleidings maak.

LEERUITKOMS 4: SKRYFDie leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

4.1 verskeie soorte tekste vir verskillende doeleindes en teikengroepe skryf:

4.1.3 verskeie mediatekste vir verskillende teikengroepe skryf en ontwerp (soos plakkate, strokiesverhale, eenvoudige brosjures);

4.2 idees deur die skryfproses ontwikkel en organiseer:

4.2.3 ’n konsep-/eerste weergawe skryf met gepaste taal en konvensies vir die spesifieke doel en teikengroep.

Memorandum

Aktiwiteit 1

(a)

Tabel 1
Sahara onder klippe bome sag 9 m    
sandstorms koeler water (groot) binnehof     (10)

(b) Hannes die Huisvriend

Aktiwiteit 2 Eie advertensie

Aktiwiteit 3 Hersiening

Collection Navigation

Content actions

Download module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

Reuse / Edit:

Reuse or edit collection (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.

| Reuse or edit module (?)