Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis Graad 5 » Die swart mense

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseSS display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Social Sciences (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseSS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
Reuse / Edit
x

Collection:

Module:

Add to a lens
x

Add collection to:

Add module to:

Add to Favorites
x

Add collection to:

Add module to:

Die swart mense

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS

Graad 5

DIE VORMING VAN 'N NUWE SAMELEWING IN SA

Module 7

DIE SWART MENSE

Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)

Hulle is ook afkomstig vanuit die noorde van Afrika. Hulle het in Suidelike Afrika aangekom min of meer gedurende dieselfde tyd as wat die Khoina hier met vee begin boer het. Die swart mense het verder ontwikkel as die Khoina en die San. Die grond rondom hulle huise en krale is bewerk – vandaar die naam landbouers. Die vrouens het die landerye geskoffel en geplant, terwyl die mans gehelp het om te oes. Veral mielies en sorghum is verbou. Mieliemeel is gemaal vir pap.

Hoekom is hulle die Ystertydperkmense genoem?

Die San en Khoina was Steentydperkmense, veral weens hul klipgereedskap. Die swart mense kon egter doeltreffende ystergereedskap maak. Ystererts is gesmelt en vir jagwapens en gereedskap soos skoffels gebruik. Die swart mense was sterker as die San en Khoina en kon dus veg vir die beste dele van die land. Swart boere het veral die oostelike dele van die land verkies, weens die goeie reënval en die vrugbare grond. Hulle het met skape en bokke geboer, maar veral die grond bewerk. Beesboerdery het later die belangrikste veeboerdery geword, want dit het meer produkte verskaf en was ‘n teken van rykdom en status.

Die swart mense het al hoe minder rondgetrek en op vaste plekke begin bly. Beboste dele is dikwels skoongemaak vir akkerbou. Hulle het al meer permanente wonings gebou, want daar was genoeg voedsel vir almal. Al hoe meer “dorpies” (statte) het ontwikkel. Die eerste “dorpies” in Suid-Afrika is reeds teen 300 n.C. gebou.

AKTIWITEIT:

OM DIE VERLEDE VAN DIE SWART MENSE TE REKONSTRUEER

[LU 3.3]

  1. a) Jy kry nou ook geleentheid om swart mense se verlede te verstaan. Voltooi die volgende opsomming oor die swart mense en kyk dan hoe lyk ‘n tipiese kraal.

Voedsel

Hulle het veral melk, vleis, sorghum en

m ________ (1) geëet.

Gewoontes

Hulle was baie lief vir m ____________ (2).

Met feesvieringe is ‘n _____________ (3) geslag.

____________ (4) het met die voorvadergeeste gepraat.

Kleredrag

Hulle het gebreide ___________ (5) van wilde diere gedra.

Volstruisvere is op die ___________ (6) geplaas.

Wonings

Sommige het ___________ (7) gras en riete vir hulle hutte versamel.

Die ___________ (8) van die hut was van dekgras gemaak.

Die mure is met ____________ (9) gesmeer.

(10) bou hutte.

Hulle het soms pragtige p_____________ (11) daarop getrek.

Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)

Venda

Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)

Xhosa

Figure 4
Figure 4 (graphics4.png)

Zoeloe

Figure 5
Figure 5 (graphics5.png)

Sotho

  1. a) Luister eers aandagtig na die onderhoud met Xayimpi. Behou ‘n paar van die woorde. Vra julle onderwyser om dit vir julle te lees sodat jy die ontbrekende antwoorde kan verskaf. Julle onderwyser mag help!

Vraag 1: Hoe word só ‘n stam regeer?

Waar ‘n groot groep ___________ (1) saamgebly het, moes hul maniere _____________ (2) om in vrede saam ______________ (3) te leef. Die hoofmanne van _____________ (4) groepie het saam ‘n _________ (5) gekies om oor almal __________ (6) regeer. Hy het dus ______________ (7) mag gehad, en kon ______________ (8) andere besluit waar om _____________ (9) te bou, wat om _________ (10) te plant en wie _________ (11) of gestraf moet word.

________ (12) is geneem ná samesprekings ________ (13) die ouer manne. Die __________ (14) se hulp is ook _____________ (15)

vir moeilike besluite.

Vraag 2: Watter rol speel die voorvaders?

Daar is geglo dat die voorgeslagte van ‘n stam as beskermers optree. As sake skeefgeloop het, is dit toegeskryf daaraan dat die voorvadergeeste vir hulle kwaad was. Sekere plegtighede is dan gehou om die geeste tevrede te stel. Voorvaders is dus hoog geag en daar is geglo dat die dooies steeds deel is van die familie.

Vraag 3: Wie het almal aan die stam behoort?

Almal! Daar was nie probleme _____________ (16) die versorging van weeskinders __________ (17) oumense nie. As ‘n m________(18) gesterf het, het sy b________ (19) dikwels met sy vrou ___________ (20) om só die aantal ___________ (21) te verminder. Enige ____________ wat (22) stelsel en reëls vir _____________ (23) oortree het, is verban _______ (24) doodgemaak.

Bestudeer die sketse van ‘n swart stat van ongeveer 500 jaar gelede op die vorige bladsy. Verdeel nou in groepe sodat elke groep ‘n ander skets kan gebruik.

Help nou die groepleier om vyf vrae oor jul groep se skets netjies op ‘n vel papier neer te skryf. Laat genoeg ruimte sodat die ander groep antwoorde kan invul. Skryf ook die nommer van julle skets bo-aan.

Maak seker dit is nie vrae waarop hulle net ja of nee kan antwoord nie!

Na voltooiing ruil julle vrae uit met ‘n ander groep. Beantwoord nou hulle vrae terwyl die groepleier die antwoorde invul.

Elke groepleier moet nou namens sy groep aan die klas mondelings terugvoering gee oor hulle vrae en antwoorde.

Julle onderwyser kan selfs al ses groepe se take laat tik (of netjies neerskryf) en dit weer vir julle uitdeel.

Figure 6
Figure 6 (graphics6.png)

[LU 3.3]

Die vroeëre bewoners van Afrika wat jy sover ontmoet het, het almal bygedra tot die ontwikkeling van ons land. Vervolgens gaan ons die mense uit Europa en Asië ontmoet.

Assessering

LEERUITKOMS 3: HISTORIESE INTERPRETASIE – DIE LEERDER IS IN STAAT OM ASPEKTE VAN GESKIEDENIS TE INTERPRETEER

3.1 Wees bewus van meer as een siening van die verlede.

Verstaan dat verskillende sienings oor dieselfde saak reg of verkeerd kan wees

3.2 Onderskei tussen feite en menings.

Kan inligting vanaf kaarte, diagramme en grafieke bekom.

3.3 Rekonstrueer verlede. Kan ‘n eenvoudige rekonstruksie van gebeurtenisse maak en verstaan hoe die mense daaroor voel.

Memorandum

Aktiwiteit

(a) Voedsel: (1) mielies

Gewoontes: (2) musiek

(3) bees

(4) waarsêers, priesters

Kleredrag: (5) velle

(6) hooftooisels

Wonings: (7) pale, klei, klippe, sooie

(8) dak

(9) kleistene (mengsel van klei, beesmis)

(10) veral vroue

(11) patrone

(b) Vraag 1:

Die onderwyser vul die ontbrekende woorde in op sy / haar kopie en lees dit dan aan die leerders voor. Die leerders luister eers aandagtig en voer dan die opdrag uit.

  • (1) mense
  • (2) vind
  • (3) te
  • (4) die
  • (5) leier
  • (6) te
  • (7) baie
  • (8) onder
  • (9) hutte
  • (10) wanneer
  • (11) beloon
  • (12) besluite
  • (13) met
  • (14) waarsêer
  • (15) ingeroep

Vraag 3

  • (16) met
  • (17) en
  • (18) man
  • (19) broer
  • (20) getrou
  • (21) weeskinders
  • (22) persoon
  • (23) die stam / groep
  • (24) of

Collection Navigation

Content actions

Download module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

Reuse / Edit:

Reuse or edit collection (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.

| Reuse or edit module (?)