Skip to content Skip to navigation

OpenStax CNX

You are here: Home » Content » Die selfstandige naamwoord, spelling en intensiewe vorme

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLang display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Languages (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
Download
x

Download module as:

  • PDF
  • EPUB (what's this?)

    What is an EPUB file?

    EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

    Downloading to a reading device

    For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(what's this?)" link.

  • More downloads ...
Reuse / Edit
x

Module:

Add to a lens
x

Add module to:

Add to Favorites
x

Add module to:

 

Die selfstandige naamwoord, spelling en intensiewe vorme

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Graad 4

Module 20

DIE SELFSTANDIGE NAAMWOORD, SPELLING EN INTENSIEWE VORME

Aktiwiteit 1

Om meer van selfstandige naamwoorde te leer [LU 6.2.11]

Kan jy nog onthou wie Anne Sullivan was? Kyk weer na die leesstuk op bladsy 1 van module 16 as jy twyfel.

Sy was dus 'n ................................................. van beroep.

Kom ons kyk na nog ander beroepe. Bestudeer die prentjies en skryf die korrekte beroep by die korrekte prentjie.

veearts loodgieter

elektrisiën kassier(e)

bouer posbode

vlieënier werktuigkundige

Figure 1
Figure 1 (werktuigkundige.png)

.........................................

Figure 2
Figure 2 (vlieenier.png)

..........................................

Figure 3
Figure 3 (veearts.png)

........................................

Figure 4
Figure 4 (elektrisien.png)

........................................

Figure 5
Figure 5 (loodgieter.png)

........................................

Figure 6
Figure 6 (bouer.png)

...........................................

Figure 7
Figure 7 (posbode.png)

..........................................

Figure 8
Figure 8 (kassier.png)

.............................................

Aktiwiteit 2

Om woorde wat dikwels gebruik word korrek te spel [LU 6.1.3]

As jy slegs die woord rys vir 'n blinde persoon lees, sal hy nie weet of jy van rys of reis praat nie, omdat hy nie die woord kan sien nie!

Hoewel hulle dieselfde klink, verskil rys en reis in betekenis. Om die verskil aan te dui, moet ons hulle in sinsverband gebruik.

Daar is nog 'n hele klompie voorbeelde van woorde met y of ei.

Vul nou y of ei in die onderstaande sinne in om hulle te voltooi:

  1. (a) Ek eet graag r................ en vleis.
  2. (b) My oupa gaan dikwels op r.............. na ander lande.
  3. (c) Sy nies gedurig omdat sy aan hooikoors l.............
  4. (d) Die siende man l.............. die blinde vrou.
  5. (e) Die fietsryer sukkel om teen die st............. l bult uit te ry.
  6. (f) Ek hou baie van my juffrou se nuwe haarst.....l.
  7. (g) Ons w...... môre ons nuwe skoolsaal in.
  8. (h) Die beeste w........... in die veld.
  9. (i) Ma br............ elke winter vir ons truie.
  10. (j) My boetie br........... omdat hy nie rrr kan sê nie.

Lees die sinne nou hardop vir mekaar in groepe van twee.

Aktiwiteit 3

Om meer te leer oor intensiewe vorme [LU 6.2.13]

Dink jy dis moontlik om kleure vir 'n blinde persoon te beskryf sodat hy sal weet wat die verskil tussen byvoorbeeld groen en blou is? Dit is seker onmoontlik om 'n kleur vir iemand te beskryf wat nog nooit siende was nie.

  1. (a) Tog is kleure so belangrik wanneer 'n mens iets beskryf, byvoorbeeld: Die bruid met die pikswart hare se rok was spierwit en in haar hande het sy 'n bos bloedrooi rose gehad.

In plaas daarvan om net te sê swart, wit en rooi is pikswart, spierwit en bloedrooi baie intenser en klink die sin meer kleurryk.

Ons gebruik die INTENSIEWE VORME van swart, wit en rooi.

Figure 9
Figure 9 (blomme.png)
  1. (a) Hier is nog 'n paar intensiewe vorme wat 'n sin baie trefkrag gee en die taal opkikker.

Die krieketwedstryd

Dis vuurwarm hier buite en my keel voel kurkdroog. Ek is al papnat gesweet en smag na 'n yskoue koeldrank. Skielik sien ek hoe 'n voorwerp wat rooi en koeëlrond is, pylreguit na my toe op pad is. Ek skrik myself wawydwakker en duik blitsvinnig onder die stoel voor my in. Ek is doodsbleek en bewerig toe ek daar opstaan en sien hoe 'n omie my aangaap met sy mond wawydoop. Die bal het 'n sonsambreel se steel getref en dié staan nou hoepelkrom. Dis skielik vir my glashelder dat ek baie ernstig beseer kon gewees het.

Figure 10
Figure 10 (seun_met_bal.png)

Nadat jy en jou groepmaat die leesstuk hardop vir mekaar gelees het, moet jy al die intensiewe vorme onderstreep.

Assessering

LEERUITKOMS 6:TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIKDie leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • met woorde werk:
    • dikwels gebruikte woorde korrek spel;
  • met sinne werk:

6.2.11 alledaagse selfstandige naamwoorde verstaan en gebruik, asook getal, geslag en verkleinwoorde;

6.2.13 alledaagse adjektiewe verstaan en gebruik: verbuiging, trappe van vergelyking, intensiewe vorme.

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Reuse / Edit:

Reuse or edit module (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.