Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » Afrikaans Huistaal Graad 4 » Skryf jou eie boek

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLang display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Languages (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Skryf jou eie boek

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Graad 4

DIE GEDRUKTE WOORD

Module 28

SKRYF JOU EIE BOEK

Aktiwiteit 1

Om die byvoeglike naamwoord korrek te verbuig [LU 6.2.13]

Ek het verlede week 'n boek met sprokies uitgeneem. Daar het ongelukkig 'n fout ingesluip by een van die sprokies. Ek gaan jou net die eerste paragraaf laat lees.

Daar was eendag 'n oud, maar gaaf, vroutjie wat in 'n huisie met 'n skeef dak en stukkend vensters gebly het. Haar huis het in 'n dig woud met hoog bome gestaan. Die vroutjie het 'n vriendelik kat, 'n lelik hond en 'n pratend parkiet gehad. Sy was 'n eensaam mens, want die mense het altyd net wyd draaie om haar huisie geloop en nooit kom kuier nie.

Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

Onthou jy nog die woorde wat ons taal mooier en kleurvoller maak? (Sien Module 3). Hierdie woorde is mos beskrywende woorde, maar die sprokie se beskrywende woorde moet reggemaak word. Skryf nou die regte vorm van die beskrywende woorde neer:

(a) ‘n ....................., maar ...................... vroutjie.

(b) ‘n ......................... dak.

(c) .................................... vensters.

(d) ‘n .......................... woud.

(e) ............................... bome.

(f) ‘n ........................... kat.

(g) ‘n ............................. hond.

(h) ‘n ................................ parkiet.

(i) ‘ ................................. mens; en

(j) ................................... draaie.

‘n Ander naam vir so ‘n beskrywende woord wat jou meer van iets of iemand vertel, is ‘n byvoeglike naamwoord. Jy sal in Graad 5 daarvan leer.

Lees die paragraaf hardop vir jou maat, maar met die regte vorm van die beskrywende woord.

Aktiwiteit 2

Om vir speelse doeleindes te skryf [LU 4.1.1]

Nou gaan jy 'n outeur en kunstenaar wees! Jy gaan 'n kort storietjie skryf en dit self illustreer. Jou boek bestaan slegs uit agt bladsye. Dis 'n baie kort storie.

Tabel 1
  1. (a) Stofomslag: hierop verskyn:
  • Titel van die boek;
  • ‘n Tekening; en
  • Jou naam
   
Byvoorbeeld graphics2.png
  1. (a) 'n illustrasie op die linkerkantste bladsy;
  2. (b) so twee of drie sinne op regterkantste bladsy;
Tabel 2
Byvoorbeeld graphics3.png

Die res van die boek lyk soos die voorbeeld hierbo. Op die agterblad kan jy net 'n sketsie maak.

Assessering

LEERUITKOMS 4: SKRYF

Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

4.1 verskeie soorte tekste vir verskillende doeleindes en teikengroepe skryf:

  • skryf vir persoonlike, ondersoekende, speelse, verbeeldings- en skeppende doeleindes (soos briewe, beskrywende paragrawe, limerieke).

LEERUITKOMS 6: TAALSTRUKTUUR EN -GEBRUIK

Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • met woorde werk:

6.1.4 skryftekens (kappie, deelteken, koppelteken) doeltreffend in alledaagse woorde gebruik;

  • met sinne werk:
  • alledaagse adjektiewe verstaan en gebruik: verbuiging.

Memorandum

Aktiwiteit 1

(a) ou, gawe

  1. (a) skewe
  2. (b) stukkende
  3. (c) digte
  4. (d) hoë
  5. (e) vriendelike
  6. (f) lelike
  7. (g) pratende
  8. (h) eensame
  9. (i) wye

Aktiwiteit 2 ‘n Skryfvaardigheid

Tabel 3
Aktiwiteit 3 (a) seël
  1. (a) spieël
  2. (b) beëindig
  3. (c) beïnvloed
  4. (d) bêre
  5. (e) blêr
  1. (a)
  2. (b)
  3. (c) drie-uur
  4. (d) fluit-fluit
  5. (e) Ma-hulle
  6. (f) na-aap

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: