Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Afrikaans Huistaal Graad 1 » Die Toebels - Die Ramp!

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseLang display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Languages (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Die Toebels - Die Ramp!

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Die Toebels

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

INLEIDING

Die avonture van die Wapse is nou verbonde aan die ondervindings van elke leerder in Graad 1, seuns sowel as dogters. Hulle word blootgestel aan ander omgewings - stedelik, platteland, en word bewus van hoe anders mense lewe, bv. in die bos, sonder krane en elektrisiteit.

Opvoeders moet onthou dat daar leerders in hul klas mag wees wat nie Graad R bygewoon het nie en dus sekere vaardighede, strategieë en konsepte van Graad R nie ontwikkel of aangeleer het nie. Die opvoeder het dus nodig om te verseker dat hierdie in Graad 1 aangeleer en ontwikkel word. (Sien Graad R-modules)

Luister en spraak is die belangrike fondamente waarop geletterdheid gebou word. Die mate waarvolgens leerders die praat van hul huistaal bemeester het, sal verskil en die opvoeder moet hiervan bewus wees.

Taalontwikkeling is ‘n proses wat geleidelik ontwikkel en elke leerder het die simpatieke ondersteuning van die opvoeder ter alle tye nodig.

In Graad 1 luister en lees die leerders stories en word hulle betrek by die leer van klanke en die skryf van die taal. Die klasomgewing moet ‘n plek wees wat die leerders sal aanmoedig om alle aspekte van die taal te leer.

TYDSKEDULE

Alle leerders behoort al agt modules te voltooi, plus-minus twee per kwartaal. Hulle moet toegelaat word om teen hulle eie spoed te werk.

Hier identifiseer Willie met die leerders. Hy vier sy verjaardag. Daar is wesenlike verskille en leerders bespreek hulle. So ook verskil mense van mekaar.

Die Toebels is Willie se maats. Hulle bly in tonnels in die grasland. Die reën veroorsaak ‘n vloed. Die uil weet wat om te doen. Daar is stories om te lees, verjaardagkaartjies om te maak en probleme om op te los.

Table 1
Skrif m_patroon.png p.png        
en ccc.png s.png, f.png, e.png, d.png, g.png
klanke u_patroon.png k.png, b.png      

INTEGRASIE VAN TEMAS

Sosiale geregtighede

  • Leerders kan betrokke raak deur mense wat rampe oorleef het, te help.

n Gesonde omgewing

  • Reën is belangrik vir mens en dier.

Menseregte

  • Elkeen het ‘n reg tot skoon drinkwater.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

Die Ramp!

Pappa Waps is bekommerd – baie bekommerd. Eintlik is al die Wapse baie bekommerd. Iets aakligs het gebeur! Dit het die afgelope paar dae verskriklik baie in die bos gereën. So baie dat Meneer Mol se treintonnel heeltemal oorstroom het! So iets het nog nooit met die Wapse gebeur nie. Selfs Grootoog die uil kan nie ‘n tyd onthou wat dit so baie gereën het nie, en die Wapse sit met hulle hande in die hare. Want sien, die Wapse kan glad nie uit die bos kom wanneer hulle nie die tonnel kan gebruik nie! Hulle kan glad nie eers by die winkels kom nie! Dit is heeltemal te ver. Party van die Wapse was twee weke laas by die winkel en hulle kos is lankal op. Die Wapse moet ‘n nuwe tonnel kry, en gou ook! Maar hoe? Hulle is al moeg gedink. Niemand kan dink aan ‘n manier om gou weer ‘n tonnel te kry nie. En hoe gaan hulle by die winkel kom?

Help asseblief, en dink aan ‘n plan! Volgende keer luister ons verder om te hoor of die Wapse ‘n plan kon beraam om uit die gemors te kom.

  • Help die Wapse om ‘n tonnel te grawe! Verbind die een helfte van die sin met die deel wat daarby pas.
Table 2
Makkie kook die kos
Willie dra vir Kassie op sy rug.
Die Toebels ry op Willie se skouer
Mamma weet alles.
Vollie woon in tonnels
Grootoog speel met Makkie.
Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)
Table 3
LU 3.4  
Table 4
Willie Klim
boomhuis verjaarsdag
Mnr. Mol trein
teken partytjie
Table 5
hande Toebels
grond slaap
met Grootoog
tonnels bo
Table 6
Willie boomhuis partytjie
verjaarsdag klim Meneer Mol
slaap trein teken
bo met grond
Toebels hande tonnels
Grootoog    
Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)
Table 7
LU 4.1  
Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)
Table 8
LU 4.1  
  • Kyk na die prentjies. Omkring die klankie wat jy laaste hoor.
Figure 4
Figure 4 (graphics4.png)
Table 9
LU 3.5  

Assessering

Leeruitkomste 3:LEES EN KYK: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder letters en woorde herken en betekenis uit geskrewe teks skep.

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel.

Leeruitkomste 4:SKRYF: Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder toenemend leesbaar skryf.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: