Inside Collection (Course): Kuns en Kultuur Graad 5
MUSIEK
AKTIWITEIT 1
OM VIER VERSKILLENDE STYLE IN MUSIEK TE ONDERSOEK
[LU 2.7]
Kom ons kyk hoeveel musiekstyle jy kan identifiseer – net om te bepaal hoe lewendig die musiekwêreld is.
Jou opvoeder gaan die volgende vier style aan julle verduidelik en voorbeelde daarvan voorspeel:
Kwaito
Soukous / Kwassa-Kwassa
Volksliedjie
Musiekblyspel
STAP 1
Versamel die inligting omtrent DRIE van die style. Hierdie inligting kan in die vorm van prente, koerantuitknipsels en CD-omslae wees en word in jou Leerdersjoernaal geplak.
STAP 2
Luister na die musiek (of video) en voltooi kopieë van die gegewe tabelle deur die mees geskikte beskrywing uit elke groep te kies deur ‘n kruisie te maak.
1. Kwaito
| Tipe stem | Merk | Toonhoogte | Merk | Gebruik | Merk | Styl | Merk |
| Manstem | Hoog | Dans | Afrika | ||||
| Vrouestem | Laag | Luister | Suid-Afrika | ||||
| Gemengde koor | Hoog en laag | Aanbidding | Klassiek | ||||
| Kinderstemme | Middel | Saamsing | Populêr | ||||
| Nie een nie | Praatstyl | Nie een nie | Nie een nie |
2. Soukous / Kwassa-Kwassa
| Tipe stem | Merk | Toonhoogte | Merk | Gebruik | Merk | Styl | Merk |
| Manstem | Hoog | Dans | Afrika | ||||
| Vrouestem | Laag | Luister | Suid-Afrika | ||||
| Gemengde koor | Hoog en laag | Aanbidding | Klassiek | ||||
| Kinderstemme | Middel | Saamsing | Populêr | ||||
| Nie een nie | Praatstyl | Nie een nie | Nie een nie |
3. Volksliedjie
| Tipe stem | Merk | Toonhoogte | Merk | Gebruik | Merk | Styl | Merk |
| Manstem | Hoog | Dans | Afrika | ||||
| Vrouestem | Laag | Luister | Suid-Afrika | ||||
| Gemengde koor | Hoog en laag | Aanbidding | Klassiek | ||||
| Kinderstemme | Middel | Saamsing | Populêr | ||||
| Nie een nie | Praatstyl | Nie een nie | Nie een nie |
4. Musiekblyspel
| Tipe stem | Merk | Toonhoogte | Merk | Gebruik | Merk | Styl | Merk |
| Manstem | Hoog | Dans | Afrika | ||||
| Vrouestem | Laag | Luister | Suid-Afrika | ||||
| Gemengde koor | Hoog en laag | Aanbidding | Klassiek | ||||
| Kinderstemme | Middel | Saamsing | Populêr | ||||
| Nie een nie | Praatstyl | Nie een nie | Nie een nie |
AKTIWITEIT 2
OM TE ONDERSKEI TUSSEN DIE VIER STEMTIPES IN KOORMUSIEK
[LU 2.6]
In hierdie aktiwiteit gaan jy luister na koormusiek.
Die oudste musiekinstrument is sekerlik die stem! Nog voordat die mens musiekinstrumente gemaak het, het hy gesing.
Vandag bly dit een van die gewildste en mees beskikbare instrumente. Hoekom? Noem voorbeelde.
STAP 1
Noem die VIER stemtipes in koormusiek en beskryf hoe elke stemtipe klink. (Maak eers 'n kopie van die onderstaande tabel.)
STAP 2
Neem enige vier mense wat aan jou bekend is as voorbeelde. Kies dan die mees geskikte terme (t.o.v. toonhoogte en toonkleur) om hulle spesifieke stemme te beskryf.
![]() |
STAP 3
Watter instrument pas by watter stem?
Sopraan
Alt Tenoor
Bas
Watter stem sing gewoonlik die melodie?
Watter strykinstrument speel gewoonlik die melodie?
![]() |
AKTIWITEIT 3:
Om musieksimbole te identifiseer
[LU 2.4]
Waarop dui die volgende simbole?
Om musiek neer te skryf, gebruik ons ook simbole.
![]() |
Hierdie simbole noem ons musieknotasie.
1. TOONHOOGTE
Stap 1
Toonhoogte beteken hoe hoog of laag die noot is.
Musiek beweeg op (hoër) en af (laer) soos wat jy by ‘n leer sou op- of afklim.
![]() |
Om musiek neer te skryf, gebruik ons notebalke.
Hoe hoër die note klink, hoe hoër word die note geskryf.
![]() |
Bestudeer die Groot Notebalk en beantwoord die vrae:
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Stap 2
Musieknote word volgens die alfabet gerangskik: A B C D E F G, m.a.w. die note op die lyne en spasie beweeg alfabeties:
![]() |
![]() |
![]() |
Watter Engelse woord spel die spasies van die G-sleutel?
Maak ‘n rympie vir die lyne:
E, G, B, D, F
Voorbeeld:
Aangesien die G-sleutel op vrouestemme dui en die spasies reeds “FACE” spel, is dit goed om ‘n rympie oor vrouens of dogters te maak, bv.
Elke Goeie Buurvrou Dink FlinkEk Gaan Baie Dames/Dogters Flous
Stap 3
Probeer nou die volgende woorde ontsyfer deur die lettername onder die note neer te skryf!
![]() |
Kan jy jou eie woorde maak?
2. NOOTWAARDE
Stap 1
Nootwaarde beteken hoe kort of lank ‘n noot duur.Onthou jy die morsekode?
![]() |
![]() |
Stap 2
In musiek word klank en stilte afgewissel.
Om stilte te noteer, gebruik ons ‘n rusteken.
Vir elke noot is daar ‘n rusteken met dieselfde waarde. Rustekens word altyd in die 3de spasie van die notebalk geskryf.
Stap 3
Kom ons doen nou ‘n bietjie Wiskunde! Kyk hoe goed jy is!
Gee die antwoord as een noot:
![]() |
![]() |
Hoeveel kwartnote (tellings) in elke som? Skryf die totaal in die blokkies
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Aktiwiteit 4:
Om musieknotasie te lees
[LU 2.5]
STAP 1
Klap en sing “Saai die waatlemoen” – ‘n Afrikaanse volkswysie.
STAP 2
Hier volg die notasie van “Saai die waatlemoen”, MAAR die mate is nie in die regte volgorde nie!
Knip die mate uit (Juffrou sal vir jou ‘n afdruk gee).
Rangskik dit in die regte volgorde.
Plak dit in die gegewe vierkant.
Voeg die lettername van die note by.
Voeg die maatsoortteken by.
Voorbeeld 1
![]() |
STAP 3
Hier volg dieselfde lied, maar met ‘n verskil! Die mate is weer nie in die regte volgorde nie.
Knip die mate uit (Juffrou sal vir jou ‘n afdruk gee).
Rangskik dit in die regte volgorde.
Plak dit in die gegewe vierkant.
Voeg die lettername van die note by.
Voeg die maatsoortteken by.
Hoe verskil Voorbeeld 2 van Voorbeeld 1?
Voorbeeld 2
![]() |
LO 2
REFLECTINGThe learner will be able to reflect critically and creatively on artistic and cultural processes, products and styles in past and present contexts.
We know this when the learner:
DANCE
2.1 takes an active role in a class discussion about interpretations and reactions to a dance seen live or on television; pays attention to the use of design elements, the purpose and the style of the dance;
2.2 identifies and describes the many kinds of dances in South Africa.
DRAMA
2.3 reflects on drama (television, radio, community or classroom) in terms of:
MUSIC
2.4 recognises the letter names of notes on lines and in spaces on a treble staff and their difference in pitch;
2.5 recognises crotchet, minim and quaver note values and rests in a short melody;
2.6 recognises and describes the different timbres of voices in choral music;
2.7 listens to a variety of selected songs and identifies the genre (e.g. Blues, Pop, Kwaito, Classical, Traditional, Free-Kiba, Opera, Musicals, Malombo, Kwassa-Kwassa, Techno, Soukous), and offers opinion on the style;
VISUAL ARTS
2.8 differentiates between various art forms such as drawing, painting, architecture, sculpture, design, craftwork, and graphic media;
2.9 responds to images and craft objects used in popular culture, pictures and photographs in terms of purpose, content, form, contrast and meaning.