Skip to content Skip to navigation

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Tweeling!

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLang display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Languages (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Tweeling!

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Graad 4

WIE IS EK?

Module 6

TWEELING!

Aktiwiteit 1

Om eenvoudige vrae te vra [LU 2.1.1]

Om kort antwoorde op vrae te gee [LU 2.1.2]

OP SOEK NA ‘N IDENTIESE TWEELING (60 MIN.)

(Aan die opvoeder: ‘n Speletjie vir 16 leerders. Die res van die klas is besig met skriftelike stelwerk. Knip twee stelle prente uit en gee vir elk van die 16 leerders ‘n prentjie).

‘n Identiese tweeling lyk dieselfde. Hier volg prente van agt kinders.

  1. a) Beweeg nou rond in die vertrek om jou broer/suster te soek.
  2. b) As jy by ‘n maat verbystap, moet jy jouself volgens die prentjies beskryf. Die maat moet ook sy/haar prent beskryf. (Moenie jul prentjies vir mekaar wys nie.)
  3. c) As julle twee se beskrywings dieselfde is, skree julle: TWEELING!
Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

ONDERHOUD VOER

Vorm groepies van twee en voer ‘n onderhoud met mekaar deur die volgende vragies aan mekaar te stel. Probeer om so ver moontlik in volsinne te antwoord. Die hele klas kan luister en jou maat en opvoeder kan jou assesseringstabel invul.

VRAE:

  1. a) Wat is jou gunsteling kleur?
  2. b)
    Figuur 2
    Figuur 2 (graphics2.png)
    Watter vak op skool is jou beste vak?
  3. c) Hoeveel kinders is julle in die gesin en die hoeveelste kind is jy?
  4. d) Wanneer verjaar jy en hoe oud is jy nou?
  5. e) Wat sal jy graag op jou verjaardag wil doen?
  6. f) Watter sportsoort verkies jy en hoekom?
  7. g) Wie is jou held?
  8. h) Wat is jou gunsteling TV-program?
  9. i) Van watter kossoort hou jy nie?
  10. j) Waarheen gaan julle as gesin graag met vakansie of op ‘n uitstappie?
  11. k) Wat wil jy eendag word?
  12. l) Watter soort dier verkies jy om as troeteldier aan te hou?

ASSESSERINGSTABEL VIR MONDELING: ONDERHOUD VOER

Tabel 1
  1. (a) Die vrae verstaan en beantwoord.
 
  1. (a) Baie min verstaan.
 
  1. (a) Net sekere vrae verstaan.
 
  1. (a) Enkele vrae was moeilik.
 
  1. (a) Almal verstaan.
 
  1. (a) Duidelik en hoorbaar beantwoord.
 
  1. (a) Antwoorde maak nie sin nie. Baie onduidelik en te sag gepraat.
 
  1. (a) Te sag.
 
  1. (a) Goed gepraat, maar enkele sinne was nie duidelik genoeg nie.
 
  1. (a) Baie duidelik.
 
  1. (a) Antwoorde in volsinne waar nodig.
 
  1. (a) Geen sinne.
 
  1. (a) In sinne probeer praat, maar nog baie foute begaan.
 
  1. (a) Enkele foute by sinskonstruksie.
 
  1. (a) Goeie volsinne.
 
  1. (a) Die luisteraars leer jou beter ken.
 
  1. (a) Niemand kan iets nuuts leer nie.
 
  1. (a) Van die luisteraars kan iets te wete kom.
 
  1. (a) Die meeste kon iets omtrent jou te wete kom.
 
  1. (a) Beslis.
 

Aktiwiteit 2

Om jouself bekend te stel [LU 4.1.1]

AANGENAME KENNIS

Gee dit vir jou ouers om te lees en vra hulle om dit te assesseer. Dalk leer hulle iets wat hulle oor hul eie kind nie geweet het nie.

My naam is .......................................................................................

Ek is ................... jaar oud en in graad .......................

Ek het .............................. hare en .............................. oë.

Ek is my ouers se ....................................kind.

Ek hou van .........................................................................................

maar ek hou nie van ............................................................ nie.

As ek groot word, wil ek ‘n ................................................ word.

Assessering

LEERUITKOMS 2: PRAAT

Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

2.1 interaksie in sy/haar addisionele taal voer:

  • eenvoudige vrae vra (soos vrae om duidelikheid te verkry);

2.1.2 kort antwoorde op vrae gee.

LEERUITKOMS 4: SKRYF

Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

4.1 skryf om inligting oor te dra:

4.1.1 byskrifte by eenvoudige kaarte teken en skryf.

Content actions

Download module as:

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks