Blokkiesraaisel (woordeskat)
Kyk na die prentjie van die sitkamer. Vul die blokkiesraaisel saam met 'n maat in. Maak gebruik van ‘n woordeboek om die woorde na te slaan. Die leidrade is op die prentjie genommer. Julle kan die prent in die klas aanbring en jul eie flitskaarte byvoeg. Leer die spelling van die woorde vir ‘n klastoets.
![]() |
| 1 | 2 | 3 | 4 | ||||||||||||||
| 5 | |||||||||||||||||
| 6 | |||||||||||||||||
| 7 | |||||||||||||||||
| 8 | 9 | ||||||||||||||||
| 10 | |||||||||||||||||
| 11 | 12 | ||||||||||||||||
| 13 | |||||||||||||||||
| 14 | |||||||||||||||||
Aktiwiteit 2
Om sinne te voltooi [LU 4.5.1]
Die sitkamer (skriftelik)
Kyk nou weer na die prentjie van die sitkamer op die vorige blad. Hier volg sinne oor die prentjie, maar daar is woorde uitgelaat. Lees die sinne eers saam met 'n maat deur en dan kan julle dit individueel voltooi.
Vul een van die volgende in:
een, in, en, 'n
![]() |
- Daar is net ...................................vissie ............................... die visbak.
- Op die tafeltjie is .................radio .................... ‘n blompot.
- Daar hang ........................... skildery aan die muur.
- Vader ......... Moeder sit ........... die sitkamer.
- Daar is nie ........................... stoel nie, maar twee stoele.
- Die boeke is netjies .................. die boekrak gepak.
Ek het ......................... korrek ingevul.
Assessering










