Luister baie aandagtig na die storie wat jou opvoeder vir jou gaan lees. Die storie is ongelukkig nie voltooid nie. As ‘n groep gaan julle ‘n einde vir die storie uitdink en aan die klas vertel.
Hoe goed het jy geluister?Vul eers die korrekte antwoorde in om te toets of jy die storie ken.
(i) Die rugbywedstryd het op ‘n ................................... plaasgevind.
(ii) Dit was die graad ........................... se ......................................wedstryd.
(iii) Hulle het per ............................................. na die buurskool gery.
(iv) Die seuns se ............................ het ook kom kyk hoe hulle speel
(v) Die afrigter het vir hulle geleer om volgens die ............................rugby te speel.
(vi) Hulle het eers in die tweede rondte gespeel en kon dus eers
....................................... voordat hulle opdraf.
(vii) Halftyd was die telling ......................... met .................drieë elk.
(viii) Die ...................................... het kom help as die seuns ‘n hardehou gekry het.
Aktiwiteit 2
Om ander aan te moedig om hulle tweede taal te praat [LU 1.5.3]
Om ‘n einde vir ‘n storie uit te dink [LU 2.3.1]
- (a) Bespreek nou in jul groepe hoe julle dink die storie geëindig het. Vertel dit aan die res van die klas. Assesseer die groepe se stories volgens die assesseringsruit. Vul jou assessering soos deur die ander groepe gedoen, op jou tabel in.
.................................................................................................................
.................................................................................................................
Aktiwiteit 3
Om leestekens korrek te gebruik [LU 4.5.3]










