Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 » Woordbou

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLang display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Languages (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Woordbou

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Graad 4

SKOOLPRET

Module 38

WOORDBOU

Aktiwiteit 1

Om ‘n situasie te rolspeel [LU 2.2.1]

('n Mondelinge en leesaktiwiteit)

Bennie moet sy tuiswerk in pen afskryf, maar hy het nie ‘n pen by hom nie. Emile leen toe sy pen vir Bennie.

(a) Lees die volgende gesprek:

Emile: Bennie, jy moet jou tuiswerk met pen afskryf.

Bennie: Ek het nie my pen hier nie. Ek sal myne môre saambring. Mag ek maar asseblief jou pen leen?

Emile: Jy kan met myne skryf. Môre, as jy joune skool toe bring, kan jy maar daarmee skryf.

Juffrou: Emile, Bennie, het julle 'n probleem? Kan ek dalk vir julle help?

Emile: Juffrou, Bennie sê dat hy nie sy pen hier het nie en toe het ek my pen vir hom geleen.

(b) Verdeel in groepe van drie en dramatiseer nou hierdie toneeltjie. Maak gebruik van ander voorwerpe, soos 'n liniaal, kryte, 'n skerpmaker, 'n uitveër, ens.

Let op dat die vetgedrukte woorde voornaamwoorde is. Dit is woorde wat in plaas van ‘n persoon se naam geskryf word.

Table 1
EkJySyHyOnsJulleHulle skryf met myjouhaarsyonsjullehulle pen/ne. Die pen/ne is myne.joune.hare.syne.ons s’n.julle s’n.hulle s’n. Ma gee die pen/ne vir my.jou.haar.hom.ons.julle.hulle.

Aktiwiteit 2

Om van die voornaamwoord te leer [LU 6.2.8]

(a) Lees die volgende sinne eers deur . Klink die sinne nie ongemaklik nie?

Lees die sinne weer en verander die woorde in hakies na voornaamwoorde. Die voornaamwoorde in die raampie sal vir jou help om die regte voornaamwoorde te kies.

(b) Vul nou op jou eie die regte voornaamwoord in en laat jou opvoeder jou werk assesseer.

(i) Juffrou vra vir (Juffrou se) ........................................... klas: "Het

(die klas) ............................ gister (die klas se) ...........................

tuiswerk gedoen?

(ii) Gert sê dat (Gert) ............................. nie (Gert se) ......................

tuiswerk kon doen nie, want (Gert se) ...................... oupa het by

(Gert en sy ouers) ............................. kom kuier.

(iii) Oupa het vir (Gert) ............................ 'n nuwe fiets saamgebring.

(iv) Juffrou sê toe vir (Gert) ......................................: "Gert, (Juffrou)

wil hê dat (Gert) ......................... (Gert se) ..........................

nuwe fiets vir (Juffrou) ...........................moet kom wys. (Juffrou)

........................ wil vir (Gert) ........................ook met (Gert se)

....................... tuiswerk help."

(v) Juffrou ontferm (Juffrou) .................................. altyd oor

(Juffrou se) ............................ klas. (Juffrou).....................

is baie lief vir (die klas) .......................................

Aktiwiteit 3

Om woorde te bou en korrekte spelling aan te leer [LU 6.1.2]

Juffrou het gesê dat die leerders met potlode wat lank is, moet skryf. Almal moes met lang potlode skryf.

Die woorde lang en lank het dieselfde betekenis, maar word verskillend geskryf en anders uitgespreek, afhangende van waar dit in ‘n sin gebruik word. Dit is belangrik dat julle die verskil tussen die twee klanke –ng en –nk ken.

(a)Gebruik die letters in die tabelle en bou woorde wat op –ng en –nk eindig.

Werk in julle groepe en skryf so veel woorde as wat julle moontlik kan bou, neer. Vergelyk julle woorde met die ander groepe.

Table 2
l
s
b
v
w
r
d
t
a, e, i ng
.....................................................................

Table 3
l
s
b
v
w
r
d
m
a, o, i nk
........................................................................

Hierdie woorde eindig op twee medeklinkers

(b) Bou nou woorde wat op twee medeklinkers eindig om in die volgende sinne te pas.

Vergelyk julle woorde met die woorde onderaan.

Table 4
  1. (i) As ons
............... ns het, mag ons ‘n ............... ntteken of verf.
Table 5
  1. (i) Juffrou wys vir my en my klas
.............. ts waar al die lande op die
  ....................... rt van die wêreld is.  
Table 6
  1. (i) In die winter dra ek ‘n langmou
.......................... mp om
  ........................ rm te kry.  
Table 7
  1. (i) Niemand
.................... lpmy met my wiskunde nie; ek moet
  ....................... lf sukkel om dit te doen.  
Table 8
  1. (i) As ons ‘n klastoets skryf, mag ons ons eie
............. rk   rk.
Table 9
  1. (i) Die seuns
............. rg die meisies omdat hulle so baie .......... rm.
Table 10
  1. (i) Gesonde kinders drink baie
............... lk as hulle   rs is.
Table 11
  1. (i) Die ander leerders
........................ ns hulle kan saam met die graad
sewes by die see gaan ................... mp .

help, hemp, werk, terg, kuns, kaart, melk, kamp, prent, self, kerm, maats, warm, dors, wens, merk

(c) Die volgende woorde begin en eindig met twee medeklinkers.Indien julle nie die woorde ken nie, slaan die betekenis in die woordeboek na en skryf dit langs die woord neer. Oefen die spelling van die woorde.

klomp ..............................................................................................

kramp ..............................................................................................

plank ..............................................................................................

snaaks ..............................................................................................

skerp ..............................................................................................

swaard ..............................................................................................

psalms ..............................................................................................

stamp ..............................................................................................

Aktiwiteit 4

Om inligting uit ‘n kodekaart om te sit in geskrewe taal [LU 5.4.3]

'N GEHEIME BOODSKAP ('n Mondelinge aktiwiteit)

Die leerders is baie lief om vir hul maats geheime boodskappe te stuur en Juffrou gee glad nie om nie – op een voorwaarde, en dit is dat hulle wiskunde- bewerkings moet gebruik.

Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)
Emile skryf toe vir Bennie 'n geheime boodskap. Kan jy dit ontsyfer? Vergelyk jou antwoord met dié van 'n maat.

KODEKAART

Table 12
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13
A B C D E F G H I J K L M
14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26
N O P Q R S T U V W X Y Z
Table 13
6 + 5   7 + 8   9 + 4
         
Table 14
21 - 2   4 x 4   15 ÷ 3   12 - 7   24 ÷ 2
                 
Table 15
15 + 4   6 ÷ 6   24 - 23   6 + 7
             
Table 16
6 x 3   7 x 3   28 ÷ 4   31 - 29   50 ÷ 2
                 
Aktiwiteit 5

Om jou keuse te maak en dit neer te skryf [LU 5.3.1]

Hoekom dink jy sal Emile vir Bennie so 'n boodskap gee? Bespreek alle moontlike redes in jul groepie en kies dan die rede wat vir jou die beste is en skryf dit hier neer.

...............................................................................................................

...............................................................................................................

Assessering

LEERUITKOMS 2: PRAAT

Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

2.2 op kultureel gepaste maniere optree:

2.2.1 bekende situasies rolspeel (soos gee aanwysings).

LEERUITKOMS 5: DINK EN REDENEER

Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

5.3 inligting versamel en dit op verskillende maniere opteken:

5.3.1 ‘n eenvoudige proses mondelings beskryf en beskryf dit, met ondersteuning, ook skriftelik;

5.4 inligting van een modus na ‘n ander oordra:

5.4.3 inligting uit ‘n tabel, grafiek of diagram gebruik om ‘n kort teks te skryf.

LEERUITKOMS 6: TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK

Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

6.1 bekende woorde korrek spel:

6.1.2 alledaagse woorde met enkel- en dubbelvokale en –konsonante (soos: boom/bome, blom/blomme).

6.2 verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture gebruik om mondelings en skriftelik te kommunikeer:

6.2.8 persoonlike, besitlike en vraende voornaamwoorde.

Memorandum

Aktiwiteit 2

(b) (i) haar, julle, jul

(ii) hy, sy, sy, hulle

(iii) hom

(iv) hom, ek, jy, jou, my, Ek, jou, jou

(v) haar, haar, Sy, hulle

Aktiwiteit 3

(b) (i) kuns, prent

(ii) klasmaats, kaart

(iii) hemp, warm

(iv) hemp, self

(v) werk, merk

(vi) terg, kerm

(vii) melk, dors

(viii) wens, kamp

(c) klomp: ‘n groot groep mense

kramp: pynlike saamtrek van die spiere

plank: dun stuk hout

snaaks: grappig, kattig of gemeen

skerp: met ‘n punt wat nie stomp is nie

swaard: ‘n wapen om mee te kap en te steek

psalms: liedere wat in die kerk gesing word

stamp: stoot (hard en vinnig druk)

Aktiwiteit 4

Table 17
K KOM 6 + 5 = 11 7 + 8 = 15 9 + 4 = 13    
SPEEL 21 – 2 = 19 4 x 4 = 16 15 ÷ 3 = 5 12 – 7 = 5 24 ÷ 2 = 12
SAAM 15 + 4 = 19 6 ÷ 6 = 1 24 – 23 = 1 6 + 7 = 13  
RUGBY 6 x 3 = 18 7 x 3 = 21 28 ÷ 4 = 7 31 – 29 = 2 50 ÷ 2 = 25

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: