Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 » Spelling en woordeskat

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLang display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Languages (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Spelling en woordeskat

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Graad 4

MY WOONPLEK

Module 18

SPELLING EN WOORDESKAT

Aktiwiteit 1

Om korrek te leer spel [LU 4.5.2]

WOORDBOU en SPELLING

Kom ons bou woorde met die volgende bakstene:

Table 1
aai   eeu   ooi   oei

Hierdie bakstene kan saam met ander letters gepak word om ‘n stewige muur te bou.

aai soos in

Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)

Table 2
l   br   s
  dr   w  
    sw    
r     sl  
aai

Gebruik die woordbakstene in die volgende sinne:

  • Pappa .................................. vleis buite op die vuur en Mamma

maak ‘n ................................................ wat ons daarby kan eet.

  • Die kinders speel graag buite op die ..................... in die parkie.
  • In die badkamer ..............ons die krane oop en tap die bad vol water.
  • Ons bêre ons klere in ‘n ............ van die spieëlkas in ons slaapkamer.
  • Pappa .................................. saadjies in die blombeddings in die tuin.
  • As jy nie weet nie, moet jy ................................ watter huis ons s’n is.
  • Elke keer as jy verby ons huis ry, ......................................... ek vir jou.

(i) ooi soos in

Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)

........................................ hart

Verbind die betekenis (kolom B) met die woord (kolom A):

Table 3
A B
rooi nie lelik nie
nooi voer wat diere eet
gooi ‘n betaling vir ‘n diens gelewer
mooi die kleur van bloed
ooi jy doen dit met ‘n bal
plooi as jy iemand vra om te kom kuier
strooi ‘n vou in jou vel of in materiaal
fooi ‘n vroulike skaap
  1. (i) eeu soos in
Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)

..................................................

Gebruik die volgende woorde in sinne.

Skryf die sinne.

leeu; eeu; spreeu; sneeu; skreeu

...............................................................................................................

  1. (i) oei soos in
Figure 4
Figure 4 (graphics4.png)

.................................................

Onderstreep al die oei-woorde;

Die koei en haar kalfie wei in die veld. Sy loei as sy haar kalfie roep. Foei! die kalfie is nog baie klein en swak, maar groei elke dag ‘n bietjie. Dit is moeilik om die koei te melk. Ons maak haar vas en boei haar aan ‘n paal vas, maar sy roei en stoei om los te kom. As ons nie vars melk het nie, moet ons poeiermelk gebruik. ’n Goeie koei lewer baie melk.

Leer die spelling van die woorde en jou opvoeder sal jou spelling toets.

Aktiwiteit 2

Om woordeskat op te bou [LU 6.3.4]

MEUBELS IN DIE HUIS

Bingo-speletjie (woordeskat)

Elke leerder het sy eie blokkiespapier met 25 name van meubelstukke in die blokkies geskryf. Die opvoeder of een van die leerders wys 'n prent van een van die woorde vir die hele klas. Soek die woord wat by die

prent pas en merk dit. Sodra 'n leerder 'n volle ry woorde (af, dwars of oorkruis) gemerk het, roep hy/sy "BINGO!".

(Wees versigtig as julle 'n woord merk. Daar is 'n vangplek.)

Table 4
STOEL WASBAK BLOMPOT YSKAS LIG
WASLAP BANK LAAIKAS BOEKRAK KETEL
POTPLANT STORT STOOF LAMP PRENT
SPIEËLTAFEL HANDDOEK STOELTJIE KAGGEL OPWASBAK
KOFFIETAFEL TEEPOT SKILDERY TAFEL TELEVISIE

Die wenners moet vir die res van die klas vertel watter woorde hulle in die ry gemerk het.

Aktiwiteit 3

Om ooreenkomste en verskille raak te sien [LU 5.2.4]

Wat pas nie? (woordeskat)

Lees die volgende groepies woorde en omkring die woord wat jy dink nie pas nie. Probeer dit eers individueel en bespreek dit dan in jul groepe. Jy mag van jou maats verskil, maar vertel vir hulle hoekom jy so dink,

byvoorbeeld:

sitkamer, eetkamer, slaapkamer, kombuis

Jy kan slaapkamer kies as die woord wat nie pas nie, want in al die ander kamers kan jy sit en eet of iets drink.

Table 5
1. koppie piering bord mes
2. televisie yskas stoof mikrogolfoond
3. waslap kraan spons seep
4. mat kombers laken kussing
5. mes vurk beker lepel
6. stoel bank stoeltjie koffietafeltjie
7. venster spieël prent skildery
8. boeke matjie wekker ornamente
9. deur dak venster tuin
10. leeslamp blompot gordyne ornamente

Aktiwiteit 4

Om korrek te leer spel [LU 4.5.2]

WOORD SOEK WOORD

Kom ons voeg twee woorde saam. ('n speletjie en 'n skriftelike taak)

Verdeel in groepe van 16. Daar is twee stelle van 16 kort woorde wat, as dit saamgevoeg word, agt langer woorde vorm (bv. sit + kamer : sitkamer). Een stel is vir groep A en een stel vir groep B.

Jul opvoeder sal vir elke leerder in 'n groep 'n kort woord gee. Beweeg dan rond in jou eie groep en soek 'n maat wat die ander deel van die woord het. As die woorde wat julle twee het, saamgevoeg kan word, moet julle sit. Kyk watter groep kan hulle woorde die gouste bou.

Ruil groepe en deel weer die woorde uit. Probeer nou weer om die saamgestelde woorde te vorm.

Verbind nou die woorde in die bakstene hieronder met mekaar:

Table 6
blom   doek   was   plant
tee   lamp   pot   kas
hand   kamer   tee   kussing
laai   pot   klere   rak
bed   bak   motor   lap
spieël   lepel   kop   kassie
eet   kas   boek   pot
was   tafel   bed   huis

Leer die samestellings en die spelling van die woorde.

Assessering

LEERUITKOMS 4: SKRYF

Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

4.5 ontwikkelende kennis gebruik van taalstruktuur en – gebruik:

4.5.2 bekende woorde korrek spel.

LEERUITKOMS 5: DINK EN REDENEER

Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

5.2 taal gebruik om te dink:

5.2.4 ooreenkomste en verskille tussen dinge identifiseer (soos tussen ‘n helikopter en ‘n vliegtuig).

LEERUITKOMS 6: TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK

Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

6.3 sy/haar woordeskat ontwikkel:

6.3.4 ongeveer 2 000 tot 3 500 alledaagse gesproke woorde binne konteks verstaan teen die einde van graad 4. Indien leerders die addisionele taal vir leer in ander leerareas gebruik, behoort hulle na 3 500 woorde te mik.

Memorandum

Aktiwiteit 1(a)(a)(i) rooi

haai rooi – die kleur van bloed

braai nooi – as jy iemand vra om te kom kuier

slaai gooi – jy doen dit met ‘n bal

swaai mooi – nie lelik nie

draai ooi – ‘n vroulike skaap

laai plooi – ‘n vou in jou vel of in materiaal

saai strooi – kaf wat diere eet

raai fooi – ‘n betaling vir ‘n diens gelewer

waai

(iii)

koei

koei

koei

goeie

poeiermelk

stoei

roei

loei

foei

groei

moeilik

Aktiwiteit 3(a)Aktiwiteit 4

1. mes blom.....pot boek......rak

2. televisie tee........lepel bed .......kassie

3. kraan hand..... doek

4. mat laai.......kas

5. beker bed......lamp

6. koffietafeltjie spieël.....tafel

7. venster eet ........kamer

8. matjie was......bak

9. tuin was......lap

10. gordyne pot........plant

tee........pot

klere.......kas

motor.......huis

kop .........kussing

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: