Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Ken jou dorp

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLang display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Languages (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Ken jou dorp

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Graad 4

DORP TOE

Module 23

KEN JOU DORP

Aktiwiteit 1

Om ‘n eenvoudige plan te lees [LU 3.3.1]

'N DORPSPLAN

('n Luisteraktiwiteit)

(a) Kyk mooi na die kaart van die dorp terwyl jou onderwyser vir jou voorlees hoe jy moet loop om vir hom\haar te ontmoet.

Luister versigtig en vergelyk met 'n maat om te bepaal of julle by dieselfde gebou uitgekom het.

Figuur 1
Figuur 1 (plan.png)

WAAR IS JY?

Ek kon die plek kry. 

Aktiwiteit 2

Om mondelinge instruksies te gee [LU 2.3.2]

(b) VOLG MY INSTRUKSIES ('n Mondelinge aktiwiteit)

Werk nou in groepe van vier of vyf en neem beurte om vir jou maats in die groep instruksies te gee om by 'n sekere gebou uit te kom.

Maak gebruik van die dorpsplan.

Kyk of al jou maats by dieselfde plek uitgekom het.

Aktiwiteit 3

Om ‘n kort boodskap te skryf [LU 4.2.1]

BY DIE POSKANTOOR

'n Skriftelike aktiwiteit

Iemand verjaar en jou ouers stuur jou poskantoor toe om 'n telegram vir die persoon te stuur. Jy kan self kies vir wie jy 'n telegram wil stuur. Die boodskap moet kort wees, aangesien jy vir elke woord moet betaal.

Bestudeer eers die telegramvorm in julle groepe en bespreek wat julle waar gaan skryf.

Vul nou jou eie telegramvorm in en wys dit vir 'n maat om te lees. Die kontrolelys onderaan sal jou help met die invul van die telegram.

Tabel 1
graphics1.png Binnelandse TelegramInland Telegram BEDRAG/AMOUNT No.
AANTO BLOKLETTERS/BLOCK LETTERS  
VAN:FROM:
Moenie oor-gesend word nie.Not to be transmitted.
Handtekening van afsenderSignature of sender AdresAddress
Voorletters en van in bloklettersInitials and surname in block letters Telefoonnommer (as daar is)Telephone number (if any)
LW – Postal SA Bpk is nie vir verliese ween die onjuiste oorsending, vertraging of nie-aflewering van telegramme aanspreeklik nie. Onduidelike skrif kan vertraging en onjuiste oorsending veroorsaak. NB – Postal SA Ltd is not liable for losses owing to incorrect transmission, delay or non-delivery of telegrams. Indistinct writing can cause delays and incorrect transmission.
Postal SA BpkRegistrasieno. Postal SA LtdRegistration nr. 208000
(Postal Print (012)72-1234-91-10 000)

Skryf die ontvanger se naam, van en adres by die ‘aan’ blokkie.

Skryf die boodskap kort en duidelik.

Skryf van wie die boodskap is (sender).

Plaas jou handtekening in die regte spasie.

Skryf jou voorletters, van, adres en telefoonnommer.

Aktiwiteit 4

Om besighede en hulle produkte te klassifiseer [LU 5.2.3]

BESIGHEDE IN ONS DORP

Woordbou

Knip die dele van die woorde op die volgende blad uit om die name van die besighede in die dorp te bou. Plak die dele in die spasies by die ooreenstemmende leidraad.

Tabel 2
vars brood ..............................................................................
boeke leen ................................................................................
mediese voorskrif ....................................................................................
telegram .....................................................................................
biltong, wors .....................................................................................
filmvertoning .......................................................................................
kruideniersware .......................................................................................
klerasie ........................................................................................
uiteet ......................................................................................
aanklagkantoor ......................................................................................
vrugte, groente ......................................................................................
Tabel 3
ruikers, kranse  
stoele, beddens  
Tabel 4
SLAG TEEK MARK KE
BIO SU KEL MARK
KAN MEU WIN SKOOP
PO RE SIE KEL
POS MIS TOOR KLE
LIO WIN BEL AP
RANT GROEN TE RY
BLOE RES TE BIB
TOOR TEEK PER TAU
BAK HUIS LI KAN

Assessering

LEERUITKOMS 2: PRAAT

Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • die addisionele taal gebruik om inligting oor te dra:

2.3.2 eenvoudige instruksies gee.

LEERUITKOMS 3: LEES EN KYK

Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

3.3 vir inligting lees:

3.3.1 eenvoudige kaarte en planne lees (soos ‘n roete).

LEERUITKOMS 4: SKRYF

Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • vir ‘n sosiale doel skryf:

4.2.1 ‘n eenvoudige nota of boodskap skryf.

LEERUITKOMS 5: DINK EN REDENEER

Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

5.2 taal gebruik om te dink:

5.2.3 dinge klassifiseer (soos verskillende soorte voertuie) volgens bepaalde kriteria (soos die funksie en kapasiteit daarvan).

Memorandum

Aktiwiteit 4

  • bak-ke-ry
  • bib-lio-teek
  • ap-teek
  • pos-kan-toor
  • slag-huis
  • bi-os-koop
  • su-per-mark
  • kle-re-win-kel
  • res-tau-rant
  • po-li-sie-kan-toor
  • groen-te-mark
  • bloe-mis-te
  • meu-bel-win-kel

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks