Skip to content Skip to navigation

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » MARKDAG

Navigation

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.
 

LEWENSVAARDIGHEDE

Graad 1

SAKKEVOL GELD!

Module 6

MARKDAG!

Figure 1
Figure 1 (graphics1.jpg)
  • Kyk na die advertensies op die advertensieblad (Juffrou sal vir jou een gee).
  • Kies een van die advertensies.
  • Vertel vir die klas waarom jy die advertensie gekies het.

Ek het hierdie advertensie gekies

Figure 2
Figure 2 (graphics2.jpg)
  • Ek kan verduidelik waarom ek hierdie produk graag wou koop.

JA / NEE

  • Ontwerp ‘n produk wat jy by die markdag gaan verkoop.
Figure 3
Figure 3 (graphics3.jpg)

Teken of skryf in die trollie wat jy alles vir jou produk gaan nodig kry om dit te kan maak.

Figure 4
Figure 4 (graphics4.png)

  • Teken ‘n prentjie van jou en jou maat waar julle die produkte by die mark verkoop.
Figure 5
Figure 5 (graphics5.jpg)

Assessering:

Table 1
(LO’s) Leeruitkomstes(LUs)
EBWLU 2
VOLHOUBARE GROEI EN ONTWIKKELINGDie leerder is in staat om begrip van volhoubare groei, heropbou en ontwikkeling te toon en om krities oor die verwante prosesse na te dink.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.6 kunsvaardighede (bv. teken, knip, meet, plak) gebruik om omgewingsvriendelike produkte wat in die gemeenskap verkoop of verruil kan word, te maak.
KUNS EN KULTUURLU 1
SKEPPING, INTERPRETRASIE EN AANBIEDINGDie leerder is in staat om werk in elk van die kunsvorme te skep, te interpreteer en aan te bied.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.3 Drama: neem deel aan eenvoudige dialoog- en aksiereekse wat op bekende ervarings in die eie gesin of gemeenskap gebaseer is.
TEGNOLOGIELU 1
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder sal in staat wees om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en met verantwoordelikheid toe te pas, met gebruikmaking van geskikte inligting- en kommunikasietegnologieë.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.2 Ontwerp: kies gepaste materiaal of stowwe om eenvoudige produkte wat in ‘n gegewe behoefte voorsien, te maak;1.3 Maak: maak eenvoudige produkte uit verskillende soorte materiaal.

Memorandum:

Leerders moet nou ‘n produk ontwerp wat hulle by die markdag sal kan verkoop, bv. koekies wat by die huis gemaak word of sakkies wat versier word sodat produkte daarin gepak kan word. Besluit watter materiale gebruik word en maak ‘n eenvoudige advertensie op ‘n plakkaat om produkte te bemark. Hier kan die leerders ook bewus gemaak word van onkoste, wins en verlies.

Die leerder moet aan die einde van die module die geleentheid kry om sy eie produk te ontwerp en te maak en dit dan aan die gemeenskap te verkoop. Die gedagte is om die module aan ‘n dag soos Entrepreneursdag of Markdag te koppel. Die leerders kry dan die geleentheid om hulle eie produkte te verkoop en om met geld te werk.

Laat die leerders ‘n winkelrak met verskillende produkte daarop op die ‘n A3 papier teken.

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks