Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Afrikaans Huistaal Graad 2 » Hier volg die nuus - 02

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseLang display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Languages (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Hier volg die nuus - 02

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Hier volg die nuus

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

INLEIDING

Die Graad 2-opvoeder moet voortbou op die werk wat in Graad 1 gedoen is ten opsigte van die Huistaal. Dit is daarom noodsaaklik dat die opvoeder vertroud sal wees met elke leerder se vermoë om die Huistaal te gebruik. ‘n Vertrekpunt moet volgens die leerders se vorderingsverslag, profiel en portefeuljes bepaal word alvorens met Graad 2-modules begin word. Indien nodig moet die nodige aanpassings gemaak word.

Tydskedule

Daar word voorgestel dat ongeveer twee modules per kwartaal voltooi word. Die opvoeder moet haar deur die leerders laat lei aangesien die vinnige werkers gouer deur die modules sal werk terwyl die stadige werkers heelwaarskynlik meer tyd sal nodig hê.

Die bladsye vir die opvoeder wat by elke module aangeheg is, word nie aan die leerders uitgedeel nie.

  • LUISTER, PRAAT, LEES EN SKRYF

Deur middel van nuusberigte oor die televisie, fakse, briewe, telefoonoproepe, padkaarte en ‘n blokkiesraaisel word ‘n verlore papegaai weer aan die dieretuin terugbesorg.

  • KLANKE EN WOORDBOU

Met bl, gl, kl, fl, pl, sl, vl vind woordbou plaas en leerders ontwikkel probleemoplossing-vaardighede.

  • SKRIF

Die hoofletters U, Z, J, P, D, R, B, C, en O word aangeleer.

  • DIE GEDIG

“Ek wil iets sê” beklemtoon die belangrikheid van luistervaardighede.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

  • Lees die berig wat oor die televisie gekom het.
Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

Vanoggend is alles in rep en roer by die dieretuin.

'n Baie duur en kosbare papegaai het weggeraak.

Die opsigter by die dieretuin vertel toe hy vanoggend by die papegaai se hok kom, was die hok oop. Daar was geen spoor van die kosbare voël nie.

Die papegaai se lyf is geel, blou en groen. Sy stertvere is lank en om sy oë is fyn rooi veertjies.

As iemand die papegaai gewaar, kan hulle die dieretuin skakel by die volgende nommer: 33555862.

'n Beloning van R200 sal betaal word aan enigiemand wat inligting kan verskaf wat sal lei tot die terugvind van die papegaai.

Tabel 1
LU 3.3.1   LU 3.3.2   LU 3.5.1  
  • Lees die lettergrepe.
Tabel 2
van og gend   pa pe gaai
             

Tabel 3
op sig ter   veer tjies
           
Tabel 4
vol gen de   be lo ning
             

  • Waar pas hulle in?

1. Die dieretuin se ..................................................................................... het gesê ....................................................................... was die ............................................ weg.

2. Hy het mooi geel ................................................................................................

3. Hulle sal 'n ............................................................................................... betaal.

4. Skakel die ............................................................................................. nommer.

Tabel 5
LU 3.3.5  
Figuur 2
Figuur 2 (graphics2.png)
Tabel 6
LU 4.1  
  • Lees die koerantberig.
Figuur 3
Figuur 3 (graphics3.png)

Nuus van die Dieretuin

Die opsigter is raad-op!

Hy het so baie oproepe, fakse, briewe en telegramme gekry.

Almal sê hulle het die papegaai gesien.

Hy weet nie waar om te begin soek nie.

Sy boodskappe het almal deurmekaar geraak.

Wie kan hom help?

Tabel 7
LU 3.1.2  

Fakse

Figuur 4
Figuur 4 (graphics4.png)

bl_f

bl_r

bl_k

bli_k

bl_k

bl_

bl_m

bl_k

Briewe

Figuur 5
Figuur 5 (graphics5.png)

gl_s

gl_p

gl_

gl_d

gl___

Telegramme

Figuur 6
Figuur 6 (graphics6.png)

kl_s

kl_m

kl_p

kl__

kl_

kl__r

kl__r

kl_p

  • Voltooi die woorde.
  • Teken 'n prentjie langs elke woord.

Tabel 8
LU 3.4.2   LU 3.4.7  
  • Verdeel in klein groepies.
  • Praat oor: hoe het die papegaai uitgekom?
  • Wat kan julle doen om die papegaai terug te kry?

Dink aan baie planne.

  • Skryf al jul planne hier neer.
  • Kies die beste plan en merk dit met 'n regmerk.

1. ......................................................................................................................................

2. ...................................................................................................................................... 3. ...................................................................................................................................... 4. ...................................................................................................................................... 5. ...................................................................................................................................... 6. ...................................................................................................................................... 7. ......................................................................................................................................

  • Vertel vir die klas wat julle gaan doen.
  • Teken 'n pragtige prent van die papegaai wat weggeraak het. Lees weer oor hoe hy gelyk het.
Tabel 9
LU 4.2.1   LU 4.2.2   LU 4.8  

Figuur 7
Figuur 7 (graphics7.png)

Tabel 10
LU 4.4.1   LU 4.5.1   LU 4.6.1   LU 4.6.2  
Figuur 8
Figuur 8 (graphics8.png)
Tabel 11
LU 4.1  

Assessering

Leeruitkomste 3:LEES EN KYK: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder visuele leidrade gebruik om betekenis te skep:

3.1.2 ten opsigte van beelde, die gedrukte media en advertensies;

Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde in langer tekste herken en skep:

3.3.1 met toenemende spoed en vlotheid lees;

3.3.2 hardop lees en die korrekte uitspraak en gepaste klem gebruik;

  • lettergrepe gebruik om woorde te lees;

Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

3.4.2 twee- en drie letterkombinasies aan die begin en einde van woorde herken;

3.4.7 enkelklanke hersien;

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder vir inligting en genot lees:

3.5.1 ‘n verskeidenheid tekste vir genot lees.

Leeruitkomste 4SKRYF: Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder toenemend leesbaar skryf:

Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder pre-skryfstrategieë gebruik om ‘n skryfstuk te begin:

4.2.1 deelneem aan dinkskrum-aktiwiteite om idees vir skryf te kry;

4.2.2 idees met klasmaats en onderwyser deel;

Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder skryfstukke hersien:

4.4.1 terugvoering te gee of te ontvang;

Assesseringstandaard 4.5: Dit is duidelik wanneer die leerder skryfstukke “publiseer”:

4.5.1 werk met ander deel deur dit hardop te lees en/of in die klas uit te stal;

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder woordeskat opbou en begin woorde spel sodat ander dit kan lees en verstaan:

4.6.1 eksperimenteer met woorde uit eie taalervaring;

  • algemene woorde korrek spel;

Assesseringstandaard 4.8: Dit is duidelik wanneer die leerder woorde, sinne en stories illustreer om begrip te toon.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks