Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Rolspel, Tabellering en Vergelyking

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseLang display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Languages (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Rolspel, Tabellering en Vergelyking

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Graad 4

DIE GEDRUKTE WOORD

Module 24

ROLSPEL, TABELLERING EN VERGELYKING

Aktiwiteit 1

Om ‘n karakter te rolspeel [LU 2.1.2]

Om gepaste gebare en gesigsuitdrukkings te gebruik [LU 2.3.2]

PRAATVAARDIGHEID

Nolsie, die nar, het 'n afspraak met die nuusredakteur van die plaaslike koerant gemaak. Hy het glo 'n storie om te vertel en hy wil vra of sy storie nie in die koerant gepubliseer kan word nie. Hy het 'n foto ook wat by die berig moet verskyn. So lyk die foto:

Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

Wat is die storie? Verbeel jou jy is Nolsie die nar en kom vertel vir die klas die storie! (Jy mag selfs soos 'n nar aantrek.)

Aktiwiteit 2

Om inligting te tabelleer [LU 4.1.4]

TYDSKRIFTE

  1. (a) Bring enige ou Afrikaanse tydskrif skool toe. Tydskrifte is nog 'n vorm van drukwerk wat jy baie goed ken en graag lees.
Figuur 2
Figuur 2 (graphics2.png)

Blaai na jou tydskrif se inhoudsopgawe. Wat is die doel van so 'n inhoudsopgawe?

.................................................................................................................

Sien jy die verskillende hofies in die inhoudsopgawe? Skryf hulle neer:

............................................................

............................................................

............................................................

............................................................

.............................................................

Verdeel in groepe van vier. Elke groep moet 'n groepleier kies. Gesels oor die volgende in julle groepies:

  • Vergelyk julle inhoudsopgawes met mekaar.
  • Is daar hofies wat ooreenstem?
  • Het die tydskrifte wat vir die gesin bedoel is min of meer dieselfde soort leesstof?
  • Word daar vir leesstof vir kinders voorsiening gemaak?

Aktiwiteit 3

Om koerante en tydskrifte te vergelyk [LU 5.2.3]

Vergelyk nou koerante met tydskrifte. Daar is baie verskille, maar tog ook ooreenkomste. Kyk na die soort papier, grootte, dikte, hoe dikwels hulle verskyn en na die leesstof self en skryf dit kortliks soos hieronder aangedui neer:

Verskille............................................Ooreenkomste

......................................................... ........................................................

........................................................ ........................................................

........................................................ ........................................................

Die groepleiers moet nou verslag aan die res van die klas doen.

Assessering

LEERUITKOMS 2: PRAAT

Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

2.1 ervaringe, idees en inligting in verskillende kontekste vir verskillende teikengroepe en doeleindes oordra:

2.1.2 taal vir beeldryke selfuitdrukking gebruik (soos: vertel ‘n storie, resiteer ‘n gedig of rolspeel ‘n situasie);

  • gepaste liggaamstaal en aanbiedingsvaardighede gebruik:

2.3.2 gepaste gebare en gesigsuitdrukkings gebruik.

LEERUITKOMS 3: LEES EN KYK

Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

3.1 ‘n verskeidenheid fiksie- en nie-fiksie-tekste vir verskillende doeleindes lees (soos gedigte, stories, mites, brosjures, naslaanboeke en handboeke):

  • onafhanklik lees deur ‘n verskeidenheid lees- en begripstrategieë gepas vir verskillende doeleindes te gebruik:
  • vir spesifieke besonderhede soeklees;
  • inhoudsopgawe, opskrifte en indeks ondersoek om ‘n algemene oorsig te verkry.

LEERUITKOMS 4: SKRYF

Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

4.1 verskeie soorte tekste vir verskillende doeleindes en teikengroepe skryf:

4.1.4inligting van een formaat na ‘n ander verander (soos van geskrewe teks na tabel).

Memorandum

Aktiwiteit 1 Praatvaardigheid: Eie poging

Aktiwiteit 2 Hantering van tydskrifte: Eie poging

Aktiwiteit 3 Skryfvaardigheid: Eie werk

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks