Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Afrikaans Huistaal Graad 2 » Tot bo by die wolke - 03

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETFdnPhaseLang display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Languages (Gr. R-3)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETFdnPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Tot bo by die wolke - 03

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Tot bo by die wolke

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

INLEIDING

Die Graad 2-opvoeder moet voortbou op die werk wat in Graad 1 gedoen is ten opsigte van die Huistaal. Dit is daarom noodsaaklik dat die opvoeder vertroud sal wees met elke leerder se vermoë om die Huistaal te gebruik. ‘n Vertrekpunt moet volgens die leerders se vorderingsverslag, profiel en portefeuljes bepaal word alvorens met Graad 2-modules begin word. Indien nodig moet die nodige aanpassings gemaak word.

Tydskedule

Daar word voorgestel dat ongeveer twee modules per kwartaal voltooi word. Die opvoeder moet haar deur die leerders laat lei aangesien die vinnige werkers gouer deur die modules sal werk terwyl die stadige werkers heelwaarskynlik meer tyd sal nodig hê.

Die bladsye vir die opvoeder wat by elke module aangeheg is, word nie aan die leerders uitgedeel nie.

  • LUISTER, PRAAT, LEES EN SKRYF

Themba neem belangrike besluite oor hoe hy sy prysgeld gaan spandeer.

Die gedig “Hoër as die wolke” bevat leidrade wat die leerders kan oorweeg om te besluit wat hulle dink Themba sal besluit. Groepwerk kan sorg vir ‘n lewendige bespreking.

Die onderhoud wat die verslaggewer met Themba voer, kan aanleiding gee tot onderhoude tussen leerders in die klas. Leerders vertel ook wat hulle met die prysgeld sou gedoen het.

  • KLANKE EN WOORDBOU

-ks, -mp, -lp, -lf en -lk word in hierdie module aangeleer.

  • SKRIF

Hersiening van moeilike hoofletters gaan voort.

LEERDERS AFDELING

Inhoud

  • Lees die berig wat Saterdag in “Die Nuusblad” verskyn het.

Themba se planne.

Themba, die leerder wat drie goue medaljes by sy skool se swemgala gewen het, het gister besluit wat hy met die prysgeld wil doen.

Hy gaan ‘n boek oor die ruimte koop. Hy is ‘n ywerige leser en stel baie belang in die ruimte.

Dan gaan hy ook baie graag kyk of hy ‘n rit in ‘n helikopter kan onderneem. Themba is baie entoesiasties en opgewonde en wag nou net om te hoor of sy wense sal waar word.

Anton

  • Hoe voel jy oor Themba se planne?
  • Vertel vir jou maats wat jy met die prysgeld sou gedoen het.
  • Klap die woord, “entoesiasties”. Uit hoeveel lettergrepe bestaan dit?
  • Hier is drie sinne. Watter een behoort eerste, tweede, en derde te wees om ‘n storie te maak.
Table 1
    Hy kry baie geld.
     
    Themba wen drie medaljes.
     
    Hy gaan in ‘n helikopter ry.

Table 2
LU 2.4   LU 3.1   LU 3.2   LU 5.2  
  • Voltooi die woorde met die eindklanke op die maan.
  • Skryf die woorde oor.
  • Maak sinne met die woorde.
Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)

Sinne:

1. ......................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

2. ......................................................................................................................................

.......................................................................................................................................... 3. ......................................................................................................................................

.......................................................................................................................................... 4. ......................................................................................................................................

.......................................................................................................................................... 5. ......................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

Table 3
LU 3.4   LU 4.7  
  • Die posman het vandag ‘n brief vir Themba afgelewer.
  • Lees Themba se brief.

Liewe Themba

Ek het gister se berig in die koerant gelees. Jy sê jy wil graag ‘n rit in ‘n helikopter onderneem.

Ek wil graag jou drome waar maak. Ek is ‘n boer in die omgewing en ek wil graag vir jou met my helikopter op ‘n vlug neem. Ek is ‘n ervare vlieënier.

Bespreek dit met jou ouers. Daar sal geen koste aan die vlug verbonde wees nie. Ons sal twee uur in die lug wees. Ek weet jy sal dit baie geniet. My telefoonnommer is 075 333 280.

Groete

Ben le Roux

  • Bespreek hoe Themba nou voel.
  • Wat dink jy, behoort Themba die aanbod te aanvaar?
Table 4
LU 3.3   LU 5.3  

  • Beplan jou eie storie oor “Themba vlieg tot bo by die wolke”. Bespreek dit met ‘n maat.
  • Jou storie moet ‘n begin, ‘n middel en ‘n einde hê.
  • Skryf ‘n paar gedagtes neer oor wat jy in die begin wil sê, bv. wie almal saamgery het, hoe die helikopter gelyk het, hoe Themba gevoel het.
  • Skryf nou ‘n paar gedagtes neer oor die vlug, bv. hoe die helikopter opgestyg het, wat Themba van bo af gesien het.
  • Skryf nou ‘n paar gedagtes neer oor hoe jy jou storie gaan eindig, bv. hoe die helikopter geland het, Themba se gevoelens, ens.
Table 5
LU 4.4   LU 4.7  
  • Neem nou jou idees en skryf jou storie.
  • Onthou hoofletters en punte.

  • Teken die prent.
Table 6
LU 4.7  
  • Kies die regte woorde om die sinne te voltooi:

1. Die …………………………………………………………………… kan toor.

2. Hy dra ‘n blou …………………………………………………………………

3. Hy sal sy maat …………………………………………………………………

4. Die ……………………………………………………………. vang die skape.

5. Die baba drink ………………………………………………………………….

6. Ek sal …………………………………………………………………… sê nie.

7. Ons gaan môre …………………………………………………………………

8. Die …………………………………………………………… is ‘n mooi blom.

Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)

Table 7
LU 3.3   LU 4.6  

Assessering

Leeruitkomste 2:PRAAT: Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.

Assesseringstandaard 2.4: Dit is duidelik wanneer die leerder aan klas- en groepbesprekings deelneem.

Leeruitkomste 3:LEES EN KYK: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder visuele leidrade gebruik om betekenis te skep;

Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis skep uit geskrewe teks;

Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde in langer tekste herken en skep:

Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

Leeruitkomste 4SKRYF: Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder skryfstukke hersien:

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder woordeskat opbou en woorde begin spel sodat ander dit kan lees en verstaan;

Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste grammatikale strukture en skryfkonvensies gebruik en skryf sodat ander kan verstaan:

Leeruitkomste 5:DINK EN REDENEER: Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.

Assesseringstandaard 5.2 taal gebruik om te dink en te redeneer:: Dit is duidelik wanneer die leerder taal gebruik om te ondersoek:

Assesseringstandaard 5.3: Dit is duidelik wanneer die leerder taal gebruik om te ondersoek.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: