Inside Collection (Course): Lewensvaardighede Graad 3
![]() |
![]() |
Ontwerp jou eie stembriefie met jou twee kandidate se name daarop.
| ASSESSERINGSTANDAARDE(LU’s) |
| LEWENSORIËNTERINGLU 2 |
| SOSIALE ONTWIKKELING:Die leerder is in staat om begrip van en toewyding aan grondwetlike regte en sosiale verantwoordelikhede, asook begrip vir diverse kulture en gelowe te toon. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 2.1 leierseienskappe in die skoolkonteks verduidelik en deelneem aan ‘n skoolstemming; |
| TEGNOLOGIELU 1 |
| TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 1.3 (designs) – suggest different possible solutions, chooses one, and uses freehand sketches to represent it. 1.3 (ontwerp) – verskillende moontlike oplossings voorstel, een kies en vryhandsketse gebruik om dit voor te stel. |
| KUNS EN KULTUURLU 1 |
| SKEPPING, INTERPRETASIE EN AANBIEDINGDie leerder is in staat om werk in elk van die kunsvorme te skep, te interpreteer en aan te bied. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 1.8 gepaste en bekombare materiaal gebruik om kunswerke te skep waarin eie idees, gevoelens en persepsies in twee- en drie-dimensionele werk oorgedra word en waarin die fokus val op die vermenging van primêre en sekondêre kleure. |
By die verkiesing van ‘n klasleier moet u die nodige leiding gee.
Verskaf ook ‘n stembus.