Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Lewensvaardighede Graad 3 » SUID-AFRIKA

Navigation

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.
 

SUID-AFRIKA

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

LEWENSVAARDIGHEDE

Graad 3

Op reis deur ons land?

Module 2

Suid-Afrika

Suid-Afrika

Pak jou tas, want ons gaan 'n bietjie deur Suid-Afrika reis. Suid-Afrika is die mees suidelike land in Afrika. Suid-Afrika word begrens met die Atlantiese Oseaan aan die westekant en die Indiese Oseaan aan die oostekant. Suid-Afrika is in nege provinsies verdeel.

Figure 1
Figure 1 (graphics1.jpg)

Kleur die provinsie waarin jy woon, rooi in.

Kleur nou elke ander provinsie ‘n ander kleur in.

Wat is die hoofstad van jou provinsie? _______________

Bespreek in groepe:

  • Elke groep moet inligting versamel oor een van die stede.
  • Maak 'n plakkaat van al die besienswaardighede in julle stad.
  • Gaan nou saam met jou groep op ‘n denkbeeldige reis na elke stad.
  • Bring 'n besoek aan elkeen van die ander stede en kyk wat julle alles kan onthou.
  • Skryf die naam van jou provinsie neer.

Beantwoord die volgende vrae. Vra vir Mamma of Pappa om jou te help.

  1. Op watter dorp is jy gebore?
  2. Hoe lank woon jy/ het jy in die dorp of stad gewoon?
  3. Waar woon jy nou?
  4. Wat maak jou dorp spesiaal?
  5. Waarheen sal jy my neem as ek vir jou sou kom kuier?

Verbind die stad met die prentjie:

  • Doen navorsing oor een van die historiese geboue en vertel vir die klas daarvan.
Figure 2
Figure 2 (graphics2.jpg)

Assessering

Table 1
ASSESSERINGSTANDAARDE(LU’s)
LEWENSORIËNTERINGLU 2
SOSIALE ONTWIKKELING:Die leerder is in staat om begrip van en toewyding aan grondwetlike regte en sosiale verantwoordelikhede, asook begrip vir diverse kulture en gelowe te toon.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.3 die rol bespreek wat aanvaarding, om te gee, vergifnis en om te deel in gesonde sosiale verhoudings, speel.
KUNS EN KULTUURLU 2
REFLEKSIEDie leerder is in staat om krities en skeppend oor kuns- en kultuurprosesse, -produkte en –style in die konteks van die verlede en die hede te besin.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 (dans) – identifiseer hoe gevoelens en gemoedstemming deur middel van die liggaam en gesig, asook die gebruik van energie en die keuse van bewegings, uitgedruk word.
LU 4
UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIEDie leerder is in staat om veelvuldige vorme van kommunikasie en uitdrukking in kuns en kultuur te ontleed en te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
4.3 (drama) – die stem, gebare en liggaamsvorms gebruik om gevoelens en gedagtes uit te druk.

Memorandum

  • Plaas 'n kaart van S.A. voor in die klas.
  • Hou 'n algemene klasbespreking as inleiding en dui op 'n wêreldkaart of aardbol vir die leerders die verskillende kontinente aan sodat hulle 'n idee kan kry waar S.A. lê.
  • Stel bronne beskikbaar wat oor die verskillende stede handel.
  • Leerders kan formeel mondeling doen oor 'n interessante dorp en historiese geboue / gebeure.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks