Inside Collection (Course): Lewensvaardighede Graad 3
![]() |
Versamel inligting oor julle dorp. Lees ‘n bietjie watter belangrike dinge oor die jare daar plaasgevind het. Bring dit op ‘n tydlyn aan. Vergelyk julle tydlyn met die ander groep s’n. (Groepwerk)
![]() |
Teken 2 prentjies om aan te dui hoe jou dorp ontwikkel het.
| ASSESSERINGSTANDAARDE(LU’s) |
| GESKIEDENISLU 2 |
| HISTORIESE KENNIS EN BEGRIPDie leerder kan historiese kennis en begrip toon. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 2.1 gebeure en voorwerpe in volgorde kan rangskik om ‘n gevoel van tydsverloop te ontwikkel (chronologie en tyd). |
| EBWLU 1 |
| DIE EKONOMIESE KRINGLOOPDie leerder sal in staat wees om sy kennis en begrip van die ekonomiese siklus binne die inhoud van die ekonomiese probleem te demonstreer. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 1.5 ‘n paar sakeleiers en entrepreneurs in sy of haar eie gemeenskap kan identifiseer. |