Skip to content Skip to navigation

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » PADTEKENS

Navigation

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.
Download
x

Download module as:

  • PDF
  • EPUB (what's this?)

    What is an EPUB file?

    EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

    Downloading to a reading device

    For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(what's this?)" link.

  • More downloads ...
Reuse / Edit
x

Module:

Add to a lens
x

Add module to:

Add to Favorites
x

Add module to:

 

PADTEKENS

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

LEWENSVAARDIGHEDE

Graad 3

PADVEILIGHEID

Module 4

PADTEKENS

Figure 1
Figure 1 (graphics1.jpg)

Hoe kom jy soggens by die skool?

  • Kyk of jy kan onthou watter padtekens jy alles op jou roete na die skool gesien het. Teken die padtekens.
  • Verduidelik vir jou maat wat die padtekens beteken.
Figure 2
Figure 2 (graphics2.jpg)
  • Watter vervoermiddel word die meeste gebruik?
  • Watter vervoermiddel word die minste gebruik?

Kyk of jy die volgende vrae kan beantwoord.

Vul die antwoorde in en gesels met jou maat oor padveiligheid.

  • Aan watter kant van die pad moet jy met jou fiets ry?
  • Watter kleur moet die robot wees as jy wil stap of ry?
  • Wat word die strepe genoem waaroor jy moet stap?
  • Teken die volgende padtekens.
Table 1
voetoorgang   stopteken   toegee-teken

Assessering

Table 2
ASSESSERINGSTANDAARDE(LU’s)
LEWENSORIENTERINGLU 3
PERSOONLIKE ONTWIKKELINGDie leerder sal in staat wees om aangeleerde lewensvaardighede te gebruik om persoonlike potensiaal te bereik en uit te brei ten einde effektief op uitdagings in sy of haar wêreld
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.5 groepwerkvaardighede identifiseer en dit konsekwent toepas.
kuns en kultuurLu 4
UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIEDie leerder sal in staat wees om veelvoudige vorms van kommunikasie en uitbeelding in Kuns en Kultuur te ontleed en te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
4.6 Visuele kuns: in verskeie media, in beide twee en drie dimensies, eksperimenteer met kleur, lyn, tekstuur en vorm (Prent met skolierpatrollie).
TEGNOLOGIELU 1
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder sal in staat wees om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en met verantwoordelikheid toe te pas, met gebruikmaking van geskikte inligting- en kommunikasietegnologieë.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.3 Ontwerp: verskillende moontlike oplossings voorstel, een kies en vryhand-tekeninge gebruik om dit voor te stel;1.4 Maak: verduidelik hoe produkte gemaak gaan word en wat gebruik gaan word om dit te maak;1.6 Evalueer: sterk en swak punte omtrent sy of haar eie produk en dié van ander identifiseer.

Memorandum

  • Gee leerders die geleentheid om buite op die speelgrond verkeerstekens op te rig sodat hulle kan demonstreer hoe hulle die reëls kan nakom. (LO 4.4). Leerders kan in groepe saamwerk.
  • Kuns: Leerders verf 'n A3-prent waar kinders by 'n oorgang onder toesig van die skolierpatrollie oorstap (KK 4.6).
  • Maak 'n robot uit karton – Tegnologie (GROEPWERK). Leerders evalueer die eindproduk.
  • Algemene bespreking oor waar dit die veiligste is om te speel. Neem leerders op ‘n uitstappie waar hulle die padtekens moet gehoorsaam.
  • Maak ‘n opname oor hoeveel verskillende soorte padtekens ‘n leerder oppad skool toe teenkom.

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Reuse / Edit:

Reuse or edit module (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.