Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Lewensvaardighede Graad 2 » MY FAMILIE

Navigation

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.
 

MY FAMILIE

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

LEWENSVAARDIGHEDE

Graad 2

MY ROL IN DIE GESIN

Module 1

MY FAMILIE

Figure 1
Figure 1 (graphics1.jpg)

My onderhoud met

Teken of soek ‘n foto van jou Ouma of Oupa.

Figure 2
Figure 2 (graphics2.jpg)

Teken enige oudhede in Ouma se tyd.

  • Teken die voorwerp soos dit vandag lyk.
  • Kyk of jy al die verskille kan sien.
  • Herkenning van my gevoelens

Soms kry ons verantwoordelikhede. Hoe voel jy oor sommige van die dinge wat jy moet doen? As jy weet hoe jy daaroor voel, kan dit jou help om te weet hoe jy moet optree.

  • Lees nou hieronder en besluit hou jy voel oor elk van die situasies wat voorgestel word.
  • Maak ‘n kruisie in die vakkie wat jou gevoelens die beste beskryf.
Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)

Herkenning van my gevoelens

  • Klasbespreking

Bespreek hoe ‘n mens op negatiewe gevoelens kan reageer, bv. sleg voel as jy nie die bed kan opmaak nie.

Die klas moet ‘n oplossing vind, bv. ma moet hom leer om ‘n bed op te maak.

Gesinsrol

Groep werk: Jou onderwyser sal julle verdeel in groepe bestaande uit ‘n pa, ma, broer en suster.

1. Wat is julle gesin se probleem?

  1. Watter rol gaan jy speel?

3. Verbeel jou hoe jy oor die probleem sal voel. Kies ‘n woord wat die beste sal beskryf hoe jy voel.

  • Onthou die volgende terwyl jy dink wat jy gaan sê:
Figure 4
Figure 4 (graphics5.jpg)
  • As jy tevrede is met jou werk, gee jouself ‘n 5.
  • As jy dink jy kon beter gedoen het, gee jouself ‘n 3.
  • As jy dink jy behoort baie beter te doen, gee jouself ‘n 1.
  • Dink nou hoe jy met jou groep saamgewerk het en ken aan jouself punte toe.
Figure 5
Figure 5 (graphics6.jpg)

Figure 6
Figure 6 (graphics7.jpg)

Ons gesin bied vir ons ‘n veilige omgewing vanwaar ons die wêreld om ons en ook ons verhouding met ander mense kan ontdek.

  • Jy onthou mos dinge wat in julle gesin gebeur het. Wat sal jy in die volgende gevalle doen?
  • Skryf dit neer.
  1. Juffrou sê jy moet jou kryte met ander kinders deel.

2. Mamma is laat wanneer sy jou moet kom haal.

3. Jou maatjie is snaaks met jou.

4. Jy kan nie swem nie, maar wil nie hê ander moet dit weet nie.

5. Jy sien hoe iemand jou maatjie afknou.

6. Jy word nie gekies om saam met jou maats in die span te wees nie.

Maak vir iemand in jou ‘n gesin ‘n spesiale kaartjie. Versier die kaartjie en skryf vir hom of haar ‘n mooi boodskap daarin.

Doen dit so:

  • vou ‘n A-4 bladsy in die helfte;
  • versier die voorkant met vere, krale of sade. (Kyk wat jy uit jou omgewing kan versamel);
  • skryf nou ‘n boodskap in die binnekant van jou kaartjie.
  • Teken en skryf eers in die raampies voordat jy jou kaartjie maak.
  • So gaan my kaartjie lyk:
Figure 7
Figure 7 (graphics8.jpg)
  • Het jy dalk iemand in jou gesin se hart vandag baie bly gemaak? _______

Assessering

Table 1
Leeruitkomstes(LUs)
LEWENSORIËNTERING
LU 3
PERSOONLIKE ONTWIKKELING:Die leerder kan verworwe lewensvaardighede gebruik om persoonlike potensiaal te bereik ten einde effektief te reageer op uitdagings in die lewe.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.3 gevoelens in verskillende situasies kan toon en bespreek;3.4 gepaste gedrag in konfliksituasies toon;3.5gepaste gedrag in die klas, sowel as groepwerk-vaardighede toon.
GESKIEDENISLU 3
HISTORIESE INTERPRETASIEDie leerder kan aspekte van geskiedenis interpreteer.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.1 ‘n storie oor mense en gebeure van die verlede kan oorvertel;3.2 voorwerpe uit die verlede kan kies, beskryf en bespreek.
KUNS EN KULTUURLU 3
DEELNAME EN SAMEWERKINGDie leerder kan persoonlike en interpersoonlike vaardighede deur individuele en groepdeelname in Kuns en Kultuuraktiwiteite demonstreer.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.2 works with a partner in role play and switches roles in a teacher irected dramatic play;3.3 uses events from own life as a basis for dramatic play.
TEGNOLOGIELU 1
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder kan tegnologiese prosesse en vaardighede eties en met verantwoordelikheid toepas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.3 (ontwerp) - gepaste materiaal of stowwe kies om produkte te maak en maniere voorstel hoe dit gebruik kan word om ‘n probleem, behoefte of geleentheid te bevredig.

Memorandum

Laat die leerders hulle antwoorde vergelyk. Vergelyk individuele en kulturele verskille. Help hulle om verskille raak te sien in huishoudings met dieselfde kultuur, asook in huishoudings met verskillende kulture.

Verdeel die klas in “gesinsgroepe” en gee elke groep ‘n probleem. Twee groepe kan selfs dieselfde probleem kry. Laat hulle deur middel van rolspel die probleem soos ‘n gesin aanpak. Elke leerder moet ongeveer drie sinne sê. Hulle moet in gedagte hou hoe mense gevoel het oor die werk wat hulle moes doen. Hulle moet sê wat die probleem is, oplossings aan die hand doen en die beste een kies. Hulle moet sê waarom dit die beste oplossing is en moet onthou om ander se gevoelens in ag te neem.

Goeie wenk: Die groepe kan dalk raserig raak terwyl hulle hulle rolspel voorberei. Hulle kan beheer word deur elke groeplid ‘n gesinsrol te gee. Ma kan byvoorbeeld die groep stil hou, terwyl Pa seker maak dat elkeen ‘n beurt kry om te praat. Dogter maak aantekeninge en Seun het beheer oor die “knoop”. (Gee elke groep ‘n groot knoop of iets dergeliks. Seun gee die knoop aan ‘n lid om te praat. ‘n Groeplid mag net praat as hy / sy die knoop het).

Die groepe rolspeel die oplossing van hulle probleem. Bespreek en vergelyk die oplossings. Is dit werklik oplossings? Het iemand anders nou ekstra werk om te doen? Miskien was Henrico bang vir die hond. Sy vrees sal nie verdwyn as hy sy werk op sy suster afdwing nie en buitendien is sy dalk ook nie lus om dit te doen nie. Herhaal die aktiwiteit, maar gee die groepe nou nuwe probleme.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks