Inside Collection (Course): Lewensvaardighede Graad 2
![]() |
Skryf dit neer.
![]() |
Skryf ‘n briefie aan mnr. Sakke-vol-geld om vir hom dankie te sê vir die mooi gedagte. Sê vir hom hoe opgewonde julle is en wat julle alles graag in die park wil hê.
![]() |
![]() |
(Laat jou groep besluit)
5. Koning Koning mag ek reis?
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LEWENSORIËNTERING |
| LU 2 |
| SOSIALE ONTWIKKELING:Die leerder kan begrip van en ‘n verbintenis tot konstitusionele regte en verantwoordelikhede toon, asook sensitiwiteit vir verskillende kulture en godsdienste. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 2.1 kinders se regte en verantwoordelikhede kan bespreek en deelneem aan ‘n klasstemming.2.4 identifiseer waardes en morele oortuigings uit ’n verskeidenheid Suid-Afrikaanse kulture. |
| LU 4 |
| FISIESE ONTWIKKELING EN BEWEGING:Die leerder kan begrip toon vir en deelneem aan aktiwiteite wat beweging en liggaamlike ontwikkeling bevorder. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 4.1 individueel en saam met ‘n maat deelneem aan verskeie inheemse buitelugspeletjies met eenvoudige reëls;4.2 aan aktiwiteite deelneem om kontrole, koördinasie en balans in basiese lokomotoriese, oplig- en draaivaardighede te ontwikkel met apparaat;4.3 ekspressiewe bewegings of patrone ritmies uitvoer deur verskeie stimuli te gebruik;4.4 aan gestruktureerde aktiwiteite deelneem deur van apparaat gebruik te maak. |
| SOSIALE WETENSKAPLU 1 |
| AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEKDie leerder kan ondersoekvaardighede gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en prosesse te ondersoek |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 1.2 belangrike kenmerke van plekke in die plaaslike konteks kan identifiseer en beskryf (beantwoord die vraag). |
| GESKIEDENIS LU 1 |
| HISTORIESE INTERPRETASIE Die leerder kan aspekte van geskiedenis interpreteer. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 3.3 kies en praat oor ‘n onderwerp wat die verlede verteenwoordig, bv. Speletjies uit vroeër tyd. |
| TEGNOLOGIELU 1 |
| TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder kan tegnologiese prosesse en vaardighede eties en met verantwoordelikheid toepas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 1.3 (Ontwerp) – gepaste materiaal of stowwe om produkte te maak kan kies en maniere voorstel hoe dit gebruik kan word om ‘n probleem, behoefte of geleentheid te bevredig. |
| KUNS EN KULTUURLU 1 |
| SKEPPING, INTERPRETASIE EN AANBIEDINGDie leerder kan werk skep, dit interpreteer en aanbied in elk van die verskillende kunsvorms – Dans, Drama, Musiek en Visuele Kunste. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 1.1 (Dans) – die agt lokomotoriese bewegings (stap, hardloop, touspring, hop, oorspring, spring, galop, gly) kan demonstreer terwyl daar vorentoe, sywaarts, agteruit, diagonaal en draaiend beweeg word.1.10 (Oorkoepelend) – reageer op stories, speletjies, prente, gedigte enkulturele ervarings uit die onmiddellikeomgewing as stimuli vir voorstelling in enigekunsvorm. |
| LU 3 |
| DEELNAME EN SAMEWERKINGDie leerder kan persoonlike en interpersoonlike vaardighede deur individuele en groepdeelname in Kuns en Kultuuraktiwiteite demonstreer. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 3.5 vrymoedig betrokkenheid tydens die beplanning van gesamentlike kunswerke toon. |
| EBWLU 1 |
| EKONOMIESE KRINGLOOPDie leerder kan kennis en begrip van die ekonomiese siklus in die oplossing van die ekonomiese probleem toon. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 1.1 die rol van huishoudings as belangrike deelnemers aan die vervaardiging en verbruik van goedere en dienste kan verduidelik;1.2 kan verduidelik dat behoeftes en begeertes onbeperk en veranderlik kan wees en deur maats, die media en die ontwikkeling van nuwe produkte en dienste deur sakeondernemings beïnvloed word. |
| NATUURWETENSKAPLU 1 |
| WETENSKAPLIKE ONDERSOEKDie leerder reageer met selfvertroue en weetgierigheid oor natuurlike verskynsels, en ondersoek verhoudings en los probleme op binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 (Beplan) – materiale gebruik wat deur die groep uitgesoek is om die groep se plan te kommunikeer, bv.
|